Nuwe Lid Hansie

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
hansiecoetzee
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu May 08, 2014 12:55 pm

Nuwe Lid Hansie

Post by hansiecoetzee »

Hi Manne, ek is n nuwe lid. Bly hier in Vereeniging. Het in die Vrystaat se vlaktes groot geword. Ek skiet tans CZ P07 duty 9mm, 30-06 Mossberg, 243 duk loop Howa en n Izarm 12 boor. Jag baie in die omgewing veer wild en plaag diere. Lyk of dit gaan lekker raak hier.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Lid Hansie

Post by jaracal »

Welkom Hansie
Ek is bly jy het aangesluit en hoop jy sal dit geniet.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe Lid Hansie

Post by willemakou »

Baie welkom! Jy sal dit baie geniet!
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Nuwe Lid Hansie

Post by Sybrandz »

Baie welkom, Hansie.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Lid Hansie

Post by jamalley »

Welkom Hansie, ek hoop jy genoet dit baie op die forum
Post Reply