Rooibok jag vir jong seuns

Post Reply
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

Rooibok jag vir jong seuns

Post by BOSAAP »

Ek is opsoek na 'n plek 150km radius om Pta om my twee seuns te vat vir hulle eerste rooibok/blesbok jag. Kan iemand my asb enige voorstelle van plekke gee?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by Cobus(Cobb) »

Blesbokke definitief...ek dink daar is ook Rooibokke...
Barend Keet 0825505200
Dit is bakkie jag, net buite Vereeniging.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2344
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by henried »

Jy kan ook met Carl gesels, Biki Bini Bos, ek vat my seun die jaar, dis naby Rustenburg.
Jy kan net op die voet jag daar.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by grumpy »

Ek kan jou help met dag jag. Blesbokke net buite Bronkhorstspruit. Ram is R1200en ooi is R1000. Dagfooi van R350 per jagter en nie jagter. Die 7 Junie is nog oop.

Laat weet wat dit boek gou vol.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by Pvdw »

Blesbokke definitief...ek dink daar is ook Rooibokke...
Barend Keet 0825505200
Dit is bakkie jag, net buite Vereeniging.
Koos is jy kwaad vir die nuwe man. Op daai plaas gaan eerste bok jagters redelik les opsê. ;D ;)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by Cobus(Cobb) »

Pvdw wrote:
Blesbokke definitief...ek dink daar is ook Rooibokke...
Barend Keet 0825505200
Dit is bakkie jag, net buite Vereeniging.
Koos is jy kwaad vir die nuwe man. Op daai plaas gaan eerste bok jagters redelik les opsê. ;D ;)
Hulle sal maar moet vasbyt...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by Pvdw »

Ek sal my vriend Louis stuur as bestuurder van die jagbakkie ;D ;D ++>:
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by Wayne »

Bosaap, if you were closer to me, I could help with Blesbuck and impala, nice walk and stalk hunt.
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by BOSAAP »

Dankie vir al die kontakte ek sal deur hulle werk.
Pierre van Nylstroom kan jy my jou nr sms asb. Myne 0836315872
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by BOSAAP »

grumpy wrote:Ek kan jou help met dag jag. Blesbokke net buite Bronkhorstspruit. Ram is R1200en ooi is R1000. Dagfooi van R350 per jagter en nie jagter. Die 7 Junie is nog oop.

Laat weet wat dit boek gou vol.
Baie dankie, die 7de Junie gaan ongelukkig nie werk nie, het iets aan daardie naweek.
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

Re: Rooibok jag vir jong seuns

Post by BOSAAP »

Wayne wrote:Bosaap, if you were closer to me, I could help with Blesbuck and impala, nice walk and stalk hunt.
Thanks
Post Reply