.308 Wat is die beste punte?
-
caracal
.308 Wat is die beste punte?
Ek het 'n Sako .308 en gebruik 150gr sp PMP punte vir jakkals skiet. Die geweer skiet perfek op 100m. Verder as 100m sukkel ek om mooi te groepeer. Ek wil graag 'n platter trajek h? sodat ek nie nodig het om raai raai te speel nie. Ek soek iets wat meer stabiel is. Ek sukkel om afstand te skat in die nag en in die jag situasie is daar nie tyd vir range finders nie. Wat sal julle voorstel? Moet ek ligter punte gebruik bv 125gr of 110 gr? Is daar dalk iets anders wat ek kan doen?
Dankie
Caracal
Dankie
Caracal
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
Caracal herlaai jy of nie? Hier is heelwat manne wat jou kan help met die herlaai van .308! Die enigste uitweg vir jakkie se kind is 6mm!! HAHA Groetnis SJ
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .308 Wat is die beste punte?
Caracal
Ek het die 110gr V-max van Hornady op die oomblik wat ek gebruik vir jakkals en ander ongediertes. As hy op 100m so 40mm hoog is, zero hy by tussen 190m en 210m en dan van 230m af begin hy drasties val todat hy op 300m 7duim laag skiet. Hierdie lading wat ek gebruik is so ver oor maksimum dat ek dit seker nie eers kan noem op die forum nie
, maar hy werk vir my, ek sien egter geen tekens van drukking nie.
Die 125gr van Sierra groepeer glad nie in my geweer nie, maar indien jy 'n platter trajek soek met 'n 150gr punt, kyk na iets soos die Nosler 150gr Ballistic tip of iets soortgelyk wat 'n beter BC het.
Kyk onder "herlaaidata", daar behoort jy tot vervelens toe raad en opinies oor die 308 te kry.
(Vergeef my as ek jou as Oom moes aangespreek het, ek weet nie hoe oud almal is nie)
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
PonkiePonkie wrote: Caracal

Baie dankie vir die inligting. Jy kan maar jou lading gee en wat is die spoed wat jy kry.
-
Danie Lombard .243
Re: .308 Wat is die beste punte?
Ou Caracal
Vertel eers vir ons wat is jou .308 se groefdraai. Daar is van die .308 gewere wat 10 duim groefdraai het en hul is heel vol twak as dit by ligte punte stabiliseer kom. Het al selfs beleef dat van die lope met 14 duim groefdraai ook soms beneuk kan raak met sekere tipe gewig punte.
Vertel eers vir ons wat is jou .308 se groefdraai. Daar is van die .308 gewere wat 10 duim groefdraai het en hul is heel vol twak as dit by ligte punte stabiliseer kom. Het al selfs beleef dat van die lope met 14 duim groefdraai ook soms beneuk kan raak met sekere tipe gewig punte.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: .308 Wat is die beste punte?
Caracal
Ek het 'n 1 in 12 twist en dan laai ek die 110gr 47gr S335 met 'n PMP Primer en PMP dop. Ek het hulle deur die chronie gehad en dan hardloop hulle so 3300 - 3330ft . Op 100m kry ek 'n <20mm groepering en op 250 groepeer hy steeds nog baie goed. Daar was die laaste keer 'n lekker windjie op die baan en dan skiet ek steeds gemaklik die 8duim gong op 250m raak.
Dis soos Danie se, jou twist is baie belangrike faktor.
Ponkie
Ek het 'n 1 in 12 twist en dan laai ek die 110gr 47gr S335 met 'n PMP Primer en PMP dop. Ek het hulle deur die chronie gehad en dan hardloop hulle so 3300 - 3330ft . Op 100m kry ek 'n <20mm groepering en op 250 groepeer hy steeds nog baie goed. Daar was die laaste keer 'n lekker windjie op die baan en dan skiet ek steeds gemaklik die 8duim gong op 250m raak.
Dis soos Danie se, jou twist is baie belangrike faktor.
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
Hoe bepaal mens die "twist"? Ek is nie heeltemal seker hoe om dit te doen nie. 'n Vriend het my een keer gewys met die cleaning rod, maar dis lank terug en ek kan nie meer onthou nie.Danie .243 wrote: Ou Caracal
Vertel eers vir ons wat is jou .308 se groefdraai. Daar is van die .308 gewere wat 10 duim groefdraai het en hul is heel vol twak as dit by ligte punte stabiliseer kom. Het al selfs beleef dat van die lope met 14 duim groefdraai ook soms beneuk kan raak met sekere tipe gewig punte.
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
Nee, ek herlaai nie op die staduim nie. Ek wil eers kyk hoe die 125gr of 110gr groepeer voor ek die geld spandeer en die moeite doen om die toerusting te koop. As die resultaat nie goed is nie gaan ek nie die geld spandeer nie, dan skiet ek sommer met pmp's van die rak af.SJ wrote: Caracal herlaai jy of nie? Hier is heelwat manne wat jou kan help met die herlaai van .308! Die enigste uitweg vir jakkie se kind is 6mm!! HAHA Groetnis SJ
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
Met daai spoed neem ek aan die trajek is baie plat. Ek weet nie veel van herlaai nie. Ek is nog aan die wik en weeg of ek die toerusting moet koop. Dankie vir die inligting.Ponkie wrote: Caracal
Ek het 'n 1 in 12 twist en dan laai ek die 110gr 47gr S335 met 'n PMP Primer en PMP dop. Ek het hulle deur die chronie gehad en dan hardloop hulle so 3300 - 3330ft . Op 100m kry ek 'n <20mm groepering en op 250 groepeer hy steeds nog baie goed. Daar was die laaste keer 'n lekker windjie op die baan en dan skiet ek steeds gemaklik die 8duim gong op 250m raak.
Dis soos Danie se, jou twist is baie belangrike faktor.
Ponkie
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
Caracal, jy vat jou skoonmaak stok met n lappie wat baie styf in die loop is. Druk die stok stukkie in en maak n merkie op die stok, druk die stok tot die merkie 1 volle omwenteling gedraai het en maak weer n merkie. Meet die lengte tussen en dan kry jy die groefdraai! Groetnis SJ
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
Baie dankie. Ek sal dit doen en terugvoering gee.SJ wrote: Caracal, jy vat jou skoonmaak stok met n lappie wat baie styf in die loop is. Druk die stok stukkie in en maak n merkie op die stok, druk die stok tot die merkie 1 volle omwenteling gedraai het en maak weer n merkie. Meet die lengte tussen en dan kry jy die groefdraai! Groetnis SJ
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
Caracal, ek weet nie hoe baie jy skiet nie,maar 1 ding is verseker as jy jou geweer se akkuraatheid wil sien MOET jy herlaai en jou geweer se sweetspot kry! Hier is baie ouens op die forum wat uitmaak van herlaai,vra net en hulle antwoord graag! Groetnis SJ
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
Rooikat. n Rangefinder is baie handig in die nag. Reeds omdat mens nie afstand lekker kan skat nie en veral as jy nie n kaliber het wat baie platskiet nie. Die jakkies is geneig om nou verder te staan. Wat jy doen is as jy by jou roepplek gaan sit moet jy in elk geval bietjie wag dat alles na normaal terugkeer en dan range jy n paar punte soos n booom, klip ,rant en dan weet jy min of meer.Caracal wrote: Ek sukkel om afstand te skat in die nag en in die jag situasie is daar nie tyd vir range finders nie. Wat sal julle voorstel? Caracal
Groetnis freddie
yol bolsun
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
Gaan kyk hier http://www.gsgroup.co.za/twistchecker.html om te sien hoe om dit te doen. Jy kan ook n stywe lappie om jou ramrod se punt sit soos SJ verduidelik het.Caracal wrote:Hoe bepaal mens die "twist"? Ek is nie heeltemal seker hoe om dit te doen nie. 'n Vriend het my een keer gewys met die cleaning rod, maar dis lank terug en ek kan nie meer onthou nie.Danie .243 wrote: Ou Caracal
Vertel eers vir ons wat is jou .308 se groefdraai. Daar is van die .308 gewere wat 10 duim groefdraai het en hul is heel vol twak as dit by ligte punte stabiliseer kom. Het al selfs beleef dat van die lope met 14 duim groefdraai ook soms beneuk kan raak met sekere tipe gewig punte.
Last edited by Piet Breedt on Mon Oct 11, 2010 9:14 am, edited 1 time in total.
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
Baie dankie vir al die raad. Ek was so paar dae weg van my laptop af en het eers nou kans gehad om te antwoord.
Ponkie
My geweer se twist is 1:12. Ek het maar besluit op 130gr punte. Ek sal ook 110gr toets. As ek na die manne se poste kyk lyk dit vir my of ek so op 200 meter moet skiet.
Ponkie
My geweer se twist is 1:12. Ek het maar besluit op 130gr punte. Ek sal ook 110gr toets. As ek na die manne se poste kyk lyk dit vir my of ek so op 200 meter moet skiet.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: .308 Wat is die beste punte?
Hang ook af watter punt ons van praat. Onthou jou punte soos GSC of Barnes TSX is slegs uit koper gemaak. Koper is ligter as lood , so dus moet die punt langer wees om die gewig op te maak. Die langer maar ligter punt stabiliseer mooi in jou 1:10 .308'eDanie .243 wrote: Ou Caracal
Vertel eers vir ons wat is jou .308 se groefdraai. Daar is van die .308 gewere wat 10 duim groefdraai het en hul is heel vol twak as dit by ligte punte stabiliseer kom. Het al selfs beleef dat van die lope met 14 duim groefdraai ook soms beneuk kan raak met sekere tipe gewig punte.
Groete
Marius
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
Rooikat
My raaiskoot is jy gaan die platste trajek met n 90gr Impala CFN kry. Onthou net jy moet eers uitvind of "like" jou geweer die ligte punte en dit vat maar tyd. Soos ek jou verstaan skiet jy net jakkals, so dan kan geen ou jou moeilikheid gee oor solids op wild en al daai tiep van klagtes nie. Jy gan n hoe spoed kry met uit die aard van die saak n baie platter trajek. Die punte is ook relatief goedkoop, @ R240 vir 50. Jy kan ook natuurlik Hornady se 110gr V-Max probeer. Hulle is so R380 vir 100.
Ek sou herlaai sterk oorweeg as ek jy is. 'n Ordentlike laaistel kan jy trugbetaal in 4jaar as jy redelik skiet en onthou die ding gaan jou 15jaar of langer hou. Jy spaar baie en jy skiet baie!!
Anyway, mar net my 2c...
Groetnis,
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
caracal
Re: .308 Wat is die beste punte?
Ek het nou die 130gr punte getoets. Hulle groepeer mooi op 100 meter met 'n lading van 44gr s335. Ek het ook van die 90gr Impala punte gekry. Ek het dit nog nie getoets nie. Ek het is afgeraai om daarmee te skiet. Dit gaan glo die loop van agter brand volgens 'n vriend wat meer van wapens weet as ek. Wat dink julle. Ek waardeer die hulp en kommetaar. Dankie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
caracal, oorweeg dit maar om te herlaai. ek het altyd teen herlaai geskop, hoekom kan ek nie vandag vir jou se nie. skiet al jare met n 308, maar vandat ek herlaai kom die geweer eers tot sy reg. pasop net herlaai raak n adiction. jy is gewaarsku.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
terwyl ons op die punte van 308 is : is hier iemand wat met Berger punte ligter as 150grn uit sy 308 skiet?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: .308 Wat is die beste punte?
Goeie dag
Kyk maar- vir jag met n 308 is daar net een opsie- 130 gr GSHV.
Dankie
MOSSIE
Kyk maar- vir jag met n 308 is daar net een opsie- 130 gr GSHV.
Dankie
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: .308 Wat is die beste punte?
Mossiemossie wrote: Goeie dag
Kyk maar- vir jag met n 308 is daar net een opsie- 130 gr GSHV.
Dankie
MOSSIE
Ek stem 100% saam, my geweer like hulle kwaai en my seun het nou besluit die 308 is syne.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
wat is GSHV
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: .308 Wat is die beste punte?
GSHV
Dis een van die reekse koe?ls wat deur GS Custom vervaardig word. Eienaar Gerhard Shultz - dink ek het nou sy van lekker verkeerd gespel! (Hy is een van ons forum lede)
GS - eienaar se naam
HV - High Velosity

Dont tell me, show me......
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308 Wat is die beste punte?
ek het gedink dit is so iets. ek dink ek en Gerhard is iewers saam op n Amerikaanse sight. die yankees het nogal groot respek vir sy produk. my naaste wapenhandelaars is in Bloem en/of Kby. ek wonder of een van hulle dit daar aanhou? kan ek nie maar die punte by Gerhard self bestel nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!