Goeie Naand!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Trommel
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri May 02, 2014 6:00 pm

Goeie Naand!

Post by Trommel »

Hallo aan al die manne hier by Jaracal. Lyk na 'n lekker speel en leer groepie. Ek is veral hier om meer te leer oor die risiko bestuur van kleinvee predatore.

Lekker aand!
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Goeie Naand!

Post by Jacquesb »

Goeie Naand Trommel.

Jys op die regte plek. Hier is hope kennis en bakgat ouens.

Geniet die forum.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Goeie Naand!

Post by jamalley »

Welkom Trommel
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Goeie Naand!

Post by willemakou »

Welkom! Jy is beslis op die regte plek!
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Goeie Naand!

Post by Boskamper »

Sal maar se more, en welkom dis voorwaar die regte plek.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Goeie Naand!

Post by ROBBIE1 »

Welkom Trommel. Hier tonne kennis voorwaar, geniet!
Post Reply