4

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

4

Post by WillJak »

Ek het die een so week of twee terug gedoen - lem is 4" lank uit 6mm dik O1 koolstof staal met 'n lekker diep "hollow grind"- hand beskermer is brass, en so is die 6mm pen, met Swart Chacate vir die hef. Lem is afgewerk met die hand tot 600 grit satyn.

Image

Image

Image

Image

Bolster/hand beskermer is ge-mill en toe gesoldeer:

Image

Image

Die een is na sy baas toe maar ek vat bestellings vir die model - en ook 'n 6 duim weergawe - net in tyd vir daai "Van Pa Aan Pa" boksie onder die Krismisboom. Daar is 'n spesiale aanbod op hulle op die Handelaars forum
Last edited by WillJak on Sun Sep 30, 2012 4:59 pm, edited 1 time in total.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: 4" Klassieke jagter

Post by morne smith »

stem saam met "klassiek", want klassiek beteken in my boekie sterk, prakties en dit lyk ook baie goed alles wat jy in 'n jagmes soek

Baie mooi!!!
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 4" Klassieke jagter

Post by Marc »

Ek like  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 4" Klassieke jagter

Post by Carl »

Mooi baie mooi.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 4

Post by DWB »

Ek herleef net gou so paar fotos:

http://i64.photobucket.com/albums/h200/willemliam/IMG-20120921-00720a.jpg

http://i64.photobucket.com/albums/h200/willemliam/IMG-20120921-00721a.jpg

http://i64.photobucket.com/albums/h200/willemliam/IMG-20120921-00724a.jpg

http://i64.photobucket.com/albums/h200/willemliam/IMG-20120921-00725a.jpg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: 4

Post by johan1 »

ek kan nie die fotos sien nie alles is ge distort? wonder hoekom
Post Reply