Ek gaan die 30ste kyk of ek my rek vir die jaar kan oop maak.
Oggend sessie met die boog en as daar niks gebeur gaan ek bietjie
met die 6.5 in die bosse rond stap. 140gr North Fork gelaai en die
menu is maar redelik wyd oop.
Ek hegt al te veel gese ek gaan iets spesifieks skiet en dan kom pose
iets anders en dan het ek geen selfbeheersing. So ja dis dan maar die
eerste bok of vark wat reg staan.
30ste is dit my beurt!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
30ste is dit my beurt!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Corniel
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm
Re: 30ste is dit my beurt!
Lekker! Hoop jy kom sommer vinnig reg!
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: 30ste is dit my beurt!
Kan self nie wag om weer iets te gaan jag nie.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 30ste is dit my beurt!
Ek sien jy het die baas van die Bowtech's daar. Ek is nou nog hartseer ek myne ooit verkoop het, hoop jy kry iets plat met hom.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 30ste is dit my beurt!
Ek glo nie ek sal sommer van daai D350 ontslae raak nie. Hy is skiet net te lekker, vinnig en stil.
Ek jeuk vir die RPM360 maar ek weet nie of dit regtig die ekstra 7K werd is nie? Dan sit ek dit eerder
in my NF kitty.
Ek jeuk vir die RPM360 maar ek weet nie of dit regtig die ekstra 7K werd is nie? Dan sit ek dit eerder
in my NF kitty.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 30ste is dit my beurt!
VDW,
Ek sien ons altwee het net net genoeg selfbeheersing toegepas met die NF scopes die naweek. Ek wonder tog of ons besluit ons nie meer geld in die lang run gaan kos nie...
Stem oom saam oor die Destroyer. Hy bly maar top boog.
Geniet jou jag.
Mooiloop
JP
Ek sien ons altwee het net net genoeg selfbeheersing toegepas met die NF scopes die naweek. Ek wonder tog of ons besluit ons nie meer geld in die lang run gaan kos nie...
Stem oom saam oor die Destroyer. Hy bly maar top boog.
Geniet jou jag.
Mooiloop
JP
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 30ste is dit my beurt!
Ek gaan (het) krokkedil trane huil oor die besluit wat ek geneem het....JPS wrote:VDW,
Ek wonder tog of ons besluit ons nie meer geld in die lang run gaan kos nie...
