Ek het 'n probleem as ek die klanke wat op die sd kaart binne in spitfire is wil sin-
kroniseer met die spitfire remote.Die remote lees transfer mode en dan wil dit nie die sd kaart se klanke op die remote laai nie.Weet iemand dalk wat die oorsaak kan wees?
SPITFIRE TRANSFER MODE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SPITFIRE TRANSFER MODE
Volg die stappe mooi, maar maak eers seker jou sd kaart is geformat in/met fat32
Maak seker alle klanke is fxp en/of mp3...wav werk nie altyd nie
Maak seker als is reg genommer van 000 tot waarookal.
Daar moenie gaps tussen klanke wees nie.
Maak seker alle klanke is fxp en/of mp3...wav werk nie altyd nie
Maak seker als is reg genommer van 000 tot waarookal.
Daar moenie gaps tussen klanke wees nie.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: SPITFIRE TRANSFER MODE
Cobus ek het reggekom met die spitty.Baie dankie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SPITFIRE TRANSFER MODE
wat was fout?