More aan almal
Ek was gisteraand met n rooikat tedoen seker vir meer as 2 half uur
hulle was 4 by mekaar n wyfie en 3 kleintjies
ek het springhaas ,marmot, prinse voeltjie, rooikat hein self die fluit
sy loer net en dan weg die manni het uit n ander rigting uit gekom hys plat geslaan
sy en die kleintjie het goed nader gekom en iewe skielik briek sy en beweeg weg
en tussen al die geroep skeeu die jakkalse so 2km van my af kanni nader nie jakkalsproef
ek besluit toe later dat as die kat ni nader wil kom nie (kani nader ry nie ) ek gan na hulle toe per voet het die lig ek en my drywer en daar kry ek een onder skoot dit was een van die kleinties mooi kop skoot die ander is weg vir goed (of hulle het son brille op )
Nou kan enige iemand vir my dalk se hoekom die kat so lelik met my was
ek hoop almal het n lekker naweek
Wat nou gemaak
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat nou gemaak
rikus dis maar n kat se manier,sy aandag word baie maklik afgelei of hy verloor belangstelling.kyk maar na n leeu ook wat dik gevreet is
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wat nou gemaak
rikus
hoe baie het jy hasie geroep?
as ek sien dit is kat, los ek sommer die roeper aan. dt werk partykeer.
ek het ook so ruk terug kat verloor, selfde gemaak
hoe baie het jy hasie geroep?
as ek sien dit is kat, los ek sommer die roeper aan. dt werk partykeer.
ek het ook so ruk terug kat verloor, selfde gemaak
HOU HOM DAAI DIKTE
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Wat nou gemaak
cassie
ek het nie baie haas gespeel nie
ek dink ek weet waar my nie reg geloop het nie en dit is n wit lig
ek gan vanaand met n rooilig en kyk of mama nog daar is
ek het nie baie haas gespeel nie
ek dink ek weet waar my nie reg geloop het nie en dit is n wit lig
ek gan vanaand met n rooilig en kyk of mama nog daar is
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Wat nou gemaak
rikus
Cassie gee goeie raad. Los die roeper vir langer periodes aan. Terwyl die roeper speel,wissel dan die volume op en af. Probeer gerus Kliphasie ZF,dit het al vir my heelwat sukses gebring.
Cassie gee goeie raad. Los die roeper vir langer periodes aan. Terwyl die roeper speel,wissel dan die volume op en af. Probeer gerus Kliphasie ZF,dit het al vir my heelwat sukses gebring.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: Wat nou gemaak
cassie
nee gee kat nie maar het het darm 1 jak gehang
ek het die katte gesoek mar kty niks
oppad huis toe maak ek gou n draai by n ou jagplek van my
tel toe n oe op roep toe sagies kos maar die pes beweeg weg ry so bieki nader maar hy het verdwyn
toe antwoord daar seker so 800m van my af n jak maar so vuil huil (nie lus vir skreeu nie) ek gee hom toe so paar min
speel toe ombu alleen hy antwoord terug
ek ry toe so 100m nader en hier kom hy (snifel snifel) hy weet nie eens van my nie ek het lig afgesit en hom seker so vir 10sec gemuis so 80m staan hy my asof ek mal is
seker so 2jaar teef