Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by Ian »

Dit was net vir illustrasie om te wys hoe maklik lammers gevang kan word.

Ons ry die naweek met die soeklig en sien drie springboklammers lê in 'n oop stuk veld wat ongewoon is vir die tyd van die jaar. Ek sê vir my seun dat hy een lam moet vang. Ons stop so 5 meter van die lam af, hy klim af met 'n groot lawaai en loop saggies na die lam en gryp hom. Die lam het net eenkeer mmmhhhhh gemaak, 'n paar skoppe gegee en toe is die rustig. Ek het die lam geneem en weer op sy plek laat lê en daar weggery.

Nou ja, hier kom vierbeen jakkals of rooikat verby gedraf, sien die lam, kersfees. Die lam staan geen kans.


Tweebeen jakkals: ouderdom = 9jaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by NicoSmit »

jis met daai rooi beanie wat lyk soos 'n brandweer wa se lig!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by BLOK »

Na ek jou ost se opskrif gelees het was ek onder die indruk dit is oachers waarmee jy sukkel. Ek wou net my dienste aanbied en se ek kan jou kom hel. Sal mos nie die eerste keer wees wat ek n kadawer en sringbok bymekaar aan n boom kry nie. ;) ;D ;D ;D

Maar ja mooi gemaak en lekker as mens die kinders so kan leer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by Sniper18 »

So springboklammetjie word te oulik as j hom hans groot maak!!
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by Marc »

Kom nou Ian, ons almal weet dit vat skills om so bokkie aan te keer ;D Gee die man sy krediet O0
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by Ian »

Marc wrote:Kom nou Ian, ons almal weet dit vat skills om so bokkie aan te keer ;D Gee die man sy krediet O0
Marc, wat van 'n BELLS?
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by ROBBIE1 »

Oulik!

As hy om die vuur sit saam die manne kan hy vertel hy het al n springbok kaalhand bekruip en gevang, sonder om te jok!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Tweebeen jakkalsie vang springboklam.

Post by Marc »

Ian wrote:
Marc wrote:Kom nou Ian, ons almal weet dit vat skills om so bokkie aan te keer ;D Gee die man sy krediet O0
Marc, wat van 'n BELLS?
Nou praat jy ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply