Kameelperde gesoek vir jag - Limpopo

Post Reply
JamesK
Full Member
Full Member
Posts: 104
Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm

Kameelperde gesoek vir jag - Limpopo

Post by JamesK »

Goeie more manne,

Ek is opsoek na 2 kameelperde om te jag in die Naboomspruit omgewing, as iemand van iets weet sal ek dit waardeer!

Groete

James
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Kameelperde gesoek vir jag - Limpopo

Post by ROBBIE1 »

James bel vir oom Francois, hy is in Northam omgewing, daars n swart bul, baie mooie, hoor maar self die prys. Sy no is 0828223238. Daars nog ongeveer 12plus ander ook, maar daai een is besonders mooi vir n trofee!!
JamesK
Full Member
Full Member
Posts: 104
Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm

Re: Kameelperde gesoek vir jag - Limpopo

Post by JamesK »

Baie dankie Robbie, ek maak so!

Waardeer!
Doepie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am

Re: Kameelperde gesoek vir jag - Limpopo

Post by Doepie »

Hi James

Jy kan gerus ook vir Albert skakel by 0798509522 - Hy is op Roedtan daar naby Naboom - was die naweek daar gewees - hulle het 14 kameelperde wat gejag moet word. Hulle prys is R14 000.
JamesK
Full Member
Full Member
Posts: 104
Joined: Wed May 22, 2013 1:42 pm

Re: Kameelperde gesoek vir jag - Limpopo

Post by JamesK »

Baie dankie Doepie!

Gaan def hom ook try!

Groete
Post Reply