WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel

Middelpos geskik vir kursus? Wat se tyd sal jou pas?

Poll ended at Thu Mar 20, 2014 5:34 pm

JA
8
47%
NEE
0
No votes
Mei maand
5
29%
Later in die jaar
4
24%
 
Total votes: 17

MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by MONTIE »

Nogal!!!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Jakkie 321 »

MONTIE wrote:Regso Cassie.. Ons vlieg Woensdag Mosselbaai toe dan ry ek Donderdag oggend. Jy hoef nie my deel uit jou eie sak te bring nie. Ek was nog nie op 'n kursus nie maar wil van alles weet. Sien uit daarna . Montie

Montie

Ek sal ook graag die kursus wil by woon miskien kan ons saam ry.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Hantamer
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Mar 09, 2014 9:22 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Hantamer »

Cassie as dit September is en die datum wat jy genoem het kan jy my maar boek. Laat weet as ek hier in onse distrik vir jou met iets kan help. Ek sal ook n lam skenk. Besluit maar wat jy met hom wil maak.

Dankie vir jou moeite.

Andre Hugo

Boek my vir teminste 2 plekke
Andre Hugo

Mauser M66 .308 win
Howa Bull .243 win
Mauser .220 swift
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by MONTIE »

Jakkie 321 wrote:
MONTIE wrote:Regso Cassie.. Ons vlieg Woensdag Mosselbaai toe dan ry ek Donderdag oggend. Jy hoef nie my deel uit jou eie sak te bring nie. Ek was nog nie op 'n kursus nie maar wil van alles weet. Sien uit daarna . Montie

Montie

Ek sal ook graag die kursus wil by woon miskien kan ons saam ry.

Groette
Is volgende naweek daar vir 'n week. Praat dan Klink reg.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Heinz Petersen »

cassie_calvinia wrote:ek se nog nie my planne gaan werk nie, maar, as dit doen, gaan ons hier kursus hou.
http://www.middelpos.co.za/gannagalodge.html
Cassie, daai pad van Ceres af loop deur my plaas.
As iemand van vêr af kom en hulle kry êrens probleme op die pad kan hulle my kontak vir tel.no dan sal ek kom help.
Jy ken mos seker daai pad.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Pappabeer »

Heinz Petersen wrote:
cassie_calvinia wrote:ek se nog nie my planne gaan werk nie, maar, as dit doen, gaan ons hier kursus hou.
http://www.middelpos.co.za/gannagalodge.html
Cassie, daai pad van Ceres af loop deur my plaas.
As iemand van vêr af kom en hulle kry êrens probleme op die pad kan hulle my kontak vir tel.no dan sal ek kom help.
Jy ken mos seker daai pad.

Daai pad is mos redelik mooi deesdae. Altyd lekker tyd gemaak vanaf Upington Kaap toe deur die Tankwa. Is daar nou selfoon opvangs op die pad?

Elk geval, die kursus klink na 'n blink plan, en lekker vroeg om dinge te reël voor dan.

Ek is tentatief in as dit daai naweekmis Cassie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Boskamper »

Cassie, Is daar nog n opening op die kursus.??
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

manne manne
nou raak dinge lekker!
andre! baie dankie! die lam sal handig van pas kom!

die ceres karoo pad is relatief ok. net die noord kaap gedeelte is swak!
maar, van ceres af, ry 'n mens maar goou middelpos toe.
boskamper, ek het nog nie finale lyste nie. sal vandag 'n post begin. dalk kan ek die gelal bietjie meer maak. sal met taffie praat.
dewald, dalk moet jy sommer vir henk ook oplaai!!

en, nee, daar is nie selfoon opvangs in die ceres karoo nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

dit lyk nie of die 19-12 September gaan werk nie.
dit sal dan die 11-14sept wees
of die 4-7 September.
montie, sal een pas?
die plek vol bespreek vir daai datum.
laat weet gou, want ek moet vas maak
HOU HOM DAAI DIKTE
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Jakkie 321 »

Cassie

Enige naweek sal my pas in September.

Wil julle dalk vis braai 1 aand ek kan dit van die kant af bring. Of wag daar gaan mos nie tyd wees vir lang braai sesies nie ons gaan mos in die veld wees.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Pappabeer »

Enige naweek van bg. Twee is reg met my Cassie. Solank ek net lekker vroeg kan vasmaak, want dinge kan harig raak met naweek op roep roosters.

Hoeveel plek is daar?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by MONTIE »

cassie_calvinia wrote:dit lyk nie of die 19-12 September gaan werk nie.
dit sal dan die 11-14sept wees
of die 4-7 September.
montie, sal een pas?
die plek vol bespreek vir daai datum.
laat weet gou, want ek moet vas maak
Ongelukkig is dit die enigste naweek in Sept. wat ek dit kan maak. Dan sal ek moet oorstaan. Groete Montie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

ai montie, dit is nou regtig jammer!

dewald, ek sal binne 2 dae vasmaak.
daar is slap plek vir 20. maw, 17 mense vir kursus.
het nou met die lodge gepraat, ons is in daar. man het goeie prys gegee!
gaa my dag of 2, dan maak ek besprekings oop.
sal net moet deposito vra, ondat Louis kannie uis namibie ry, en dan daag helfte mense nie op nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
rikus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by rikus »

Cassie
As jy nog n lam soek ek sal ook een gee
Ek hoop net nie dit reen daai tyd nie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

as dit reen...dan sit ons maar by die bar!
dankie vir die skaap, sal jou op hoogte hou!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

manne!! datum bevestig!
11-14 September!
begin stiptelik 3h donderdag middag(te drink) maak grap, met kursus.

more sal ek naam lys, en rek nr gee vir deposito.
HOU HOM DAAI DIKTE
slang
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by slang »

Cassie, ek is min by computer, hou asb vir my plek, miskien vir nog n boesmanlander, maar ek is beslis in

Jannie
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Pappabeer »

Saak is blou Cassie.

Ek maak hom vas
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Pappabeer »

Cassie, bevestig asb as betaling deur is.

Koop sommer bietjie voer vir daai ribbokke wat Henk so mis jag dat ek vir hom een kan skiet wat mooi rond en gesond is >:+ >:+

Daai tyd is ek in die ander uithoek van die land. Mtunzini is 1600km van Calvinia af, so as iemand van KZN of op pad wil saam ry sal ek die geselskap waardeer.

Henk kom in. Anders kom ek tot Bloem dan gaan ons saam?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

wil net vir rikus louw, en andre hugo dankie se vir die borg van 2 lammers vir die kursus
HOU HOM DAAI DIKTE
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Jakkie 321 »

Cassie

Kan ons nie al Donderdag aand veld toe gaan nie?
Wat van n dag roep iewers ingooi.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

Jakkie 321 wrote:Cassie

Kan ons nie al Donderdag aand veld toe gaan nie?
Wat van n dag roep iewers ingooi.

Groette
ons kyk hoe gaan dinge.
sal net lekker wees as almal mekaar lekker leer ken soo in die bbegin van die naweek.
maar, ek iss nie gepla nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
Neels Louw
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by Neels Louw »

Hallo Cassie

Ek het nou op die gesprek afgekom. Ek bly in Windhoek en wil net weet of Louis van Namibie is. Sal belangstel om hom te kontak oor n kursus hier as hy bereid sal wees. Dis vir my net so n bietjie ver om van Windhoek af te kom anders sou ek dit definitief gedoen het.

Hoor graag van jou

Cornelis Louw
.308 Howa 1500
.243 Howa 1500
.243 Remington VTR
Glock 17 Gen 3
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!

Post by cassie_calvinia »

hy is van namibie.
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply