Hello Mense
Ons is baie opgewonder dat die 26ste die regte dag is wat ons gekies het vir die kraansduif “Rocky” jag en dat almal baie waarde uit die skiet sal kry.
Ons bevestig net vir rekord doeleindes dat die Skiet kos R 100.00 per geweer wat ten bate van Greylingstad Boere Vereeniging is en het ons regtig nodig dat julle mense ons sal ondersteun sodat ons weer op ons beurt meer sulke dae kan reël vir die voël jagters.
Ons beplan om die CVO skool te betrek met verversings en gaan die fondse vir julle kleinkas om die skool finansiel by te staan.
Met groot dankie en ons sien uit om u hier te sien 7H00 Saterdag 26 April 2014. Ek het die Oosrand Haelgeweer belange groep gevra om te help met die veiligheid en beplannings aspekte op die dag.
Greylingstad Groete en sien u daar.
Dries Reynecke
Voorsitter
Greylingstad Boere Vereniging
Email: dries@moltrade.co.za
Tel: +2787 625 0391/2
Fax: +2786 567 6696
Cel: +2782 450 6196
________________________________________
