Soek 'n bietjie info en tips met die jag van ystervarke in die mielie lande is daar enige iemand wat my kan help?
Met volmaan wat Dinsdag aand is kan 'n mens dit waag hierdie naweek om 'n jakkals jag in te werk?
Ystervarke
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ystervarke
...Al baie jakkalse geskiet in volmaan...verf net die wit bakkie bietjie cammo..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Ystervarke
die plek waar ek wil gaan jag is maar redelik oop met geen bome nie sal die bakkie nie uitstaan al is hy kwaai gecammo nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ystervarke
Gaan jag maar.
Lig net meer gereeld, en maak seker die bakkie is gecamo.
Lig net meer gereeld, en maak seker die bakkie is gecamo.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Ystervarke
NicoNicoSmit wrote:Soek 'n bietjie info en tips met die jag van ystervarke in die mielie lande is daar enige iemand wat my kan help?Met volmaan wat Dinsdag aand is kan 'n mens dit waag hierdie naweek om 'n jakkals jag in te werk?
Ek kry ystervarke gereeld van so 20:00 se kant af al in die lande. Dit help baie as jy weet waar die gate is. Dit werk vir my om wanneer ek om die land ry en een sien 'n skerp lig op hom te hou en te voet nader te gaan. Klits hulle sommer met die pistool. Ek het gevind dat die skerp lig hulle 'n bietjie disorienteer
Ek het ook al naby die gate stil gehou en dan met 'n skerp koplig tot by die gat geloop en dan aangeskakel. Baie keer hoor hy jou aankom en gaan gat toe maar bly in die bek van die gat sit.
Ek gebruik ook 'n hok wat baie doeltreffend is. Vang partykeer 'n paar aande agtermekaar een.
Maak 'n verskil
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Ystervarke
Dankie nogal lus om een met die 9mm by te kom
