Brakpan
-
Pieter101
Re: Brakpan
Daar is twee redes hoekom dit so moeilik is om 'n Brakpan moord op te los:
1)Die DNA is alles dieselfde;
2)Daar is geen 'dental records' nie.
1)Die DNA is alles dieselfde;
2)Daar is geen 'dental records' nie.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Brakpan
Dit lyk my Brakpan is maar n rowwe plek.
Sal 2 keer dink voor ek soontoe gaan!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Brakpan
Dit is, die honde loop daar in troppe want hulle is bang dat die kinders hulle sal byt!Boertjie wrote: Dit lyk my Brakpan is maar n rowwe plek.Sal 2 keer dink voor ek soontoe gaan!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Brakpan
Daar is seker nie iemand op die forum van Brakpan af nie? Hier is mos darem nie sulke mense tussen ons nie?
-
GREYHOUND
Re: Brakpan
HOWZIT
Albei my ouers woon al die jare in Brakpan, dis seker hoekom ek so n (undershot jawbone) het.
Greyhound
Albei my ouers woon al die jare in Brakpan, dis seker hoekom ek so n (undershot jawbone) het.
Greyhound
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Brakpan
Is dit nou van honde byt?dis seker hoekom ek so n (undershot jawbone) het
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Brakpan
16 Maniere om te weet jy is kommin:
1 Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.
2 Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.
3 Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.
4 Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.
5 Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.
6 Jy dink Dom Perignon is 'n Mafia baas.
7 Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.
8 Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.
9 Jy het al 'n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing.
10 Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.
11 Jou toilet papier het bladsy nommers.
12 Jy het een volledige stel koppies en almal s? Wimpy
13 Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .
14 Jou werkende TV sit Bo op jou gebreekte TV.
15 Jy vertel vir almal jy bly in Johannesburg maar dis eintlik Brakpan,
16 Jou bure dink jy is 'n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe
17 Jy skree vir die Bulle!

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Brakpan
Benna

Mooi loop
Francois
Nu raak jy persoonlik.17 Jy skree vir die Bulle!
Mooi loop
Francois
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Brakpan
18. Jy glo 'n .270 is die beste en skreeu vir almal wat teen die bulle speel.
(net 'n grappie, ons bul-ondersteuner het ook gevoelens, julle moenie so op ons trap nie
. We'll be back!)
(net 'n grappie, ons bul-ondersteuner het ook gevoelens, julle moenie so op ons trap nie
Goeie dade oortref goeie woorde.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Brakpan
Ou van brakpan & en van sandton hardloop resies deur tonnel wie kom eerste anderkant uit?
Die ou van sandton, brakpan man moes eers sy naam teen muur met spuitverf skryf.
Blok.
Die ou van sandton, brakpan man moes eers sy naam teen muur met spuitverf skryf.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Brakpan
Louis
Die een net vir jou
Pietie wil TV koop en soek n remote.
Agent se geen remote, jy noem net die stasie en hy skakel self oor.
Pietie se ?CNN? en wragtig dis op die skerm. Hy se ?e-tv? en dis op die skerm.
Hy vra die agent wat kos die tv. Agent se ?R 120 000.00?.
Pietie se ?K@@@@@@@k? en highlights van die Bulle se laaste 4 wedstryde kom op!

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brakpan
Wat slaan aan die onderkant van die begrafnisbrief van die persoon wat in Brakpan begrawe word?
Moet asseblief nie in die stoet dice nie!
O-ja, wat is die moelikste kompetisie, Super14 of Curriebeker?
Moet asseblief nie in die stoet dice nie!
O-ja, wat is die moelikste kompetisie, Super14 of Curriebeker?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- rudi
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Apr 14, 2009 5:48 pm
Re: Brakpan
Hier is nog:
Wat noem jy `n vrou met `n wit sweetpak in Brakpan - Die Bruid
Wat noem jy `n man met `n swart pak in Brakpan - Die Beskuldigde
Wat noem jy `n vrou met `n wit sweetpak in Brakpan - Die Bruid
Wat noem jy `n man met `n swart pak in Brakpan - Die Beskuldigde
_________ _..#....................................*.
{ @ """""""""""""""""""""""""""""""""""""""
{______@
{ @ """""""""""""""""""""""""""""""""""""""
{______@
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Brakpan
Wouterwouter wrote: O-ja, wat is die moelikste kompetisie, Super14 of Curriebeker?
Uiters goeie punt!
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Brakpan
Dit is nou die lekkerste en hardste wat ek nog gelag het. Ek dink my baba is nou wakker.
SKERP, BAIE SKERP
SKERP, BAIE SKERP
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Brakpan
Pasop wat ons praat van die brakpan manne
Blok.
http://www.beeld.com/Streekkoerante/Nuu ... n-20101109
Blok.
http://www.beeld.com/Streekkoerante/Nuu ... n-20101109
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Brakpan
Blok,
Nou bly ek liewers doodstil en s? niks, daai manne moet bietjie die amerikaners gaan wys hoe dit gedoen word.
Raven
Nou bly ek liewers doodstil en s? niks, daai manne moet bietjie die amerikaners gaan wys hoe dit gedoen word.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Brakpan
Ja nee bloody hel!!

Gan nou ok 2 keer dink voor ek weer n Brakpangrappie vertel of selfs net vir een lag!
Stef
Gan nou ok 2 keer dink voor ek weer n Brakpangrappie vertel of selfs net vir een lag!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brakpan
Soos daai een ou gese het, hy ken weer n boilermaker van Boksburg wat daai ouens sal drop! Daardie twee is seker met hulle Suzuki Katanna's daar weg veears toe.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Brakpan
Wat se die predekant vir sy vrou as hulle ry en hy sien hier kom n ongeluk?
Vrou bid hier is moeilkheid
Wat se die javel van Brakpan vir sy aster as hy sien hier kom n ongeluk?
Check hierdie move!!!
Vrou bid hier is moeilkheid
Wat se die javel van Brakpan vir sy aster as hy sien hier kom n ongeluk?
Check hierdie move!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brakpan
Ha
Ha
Ha 
Hou my kap vas en tjek hierdie move!
Daai plek is mos met Brandewyn en Panteis aanmekaar gesit!
Hou my kap vas en tjek hierdie move!
Daai plek is mos met Brandewyn en Panteis aanmekaar gesit!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Brakpan
Gerard wrote: Jy sny jou gras en kry 'n motorkar wat jy vergeet het dat jy hom nog het.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein