300WM S385 en S365 node verskil?
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
300WM S385 en S365 node verskil?
Goeie more
Ek was gister skietbaan toe om iemand te help met ’n 300WM.
As ek ’n geweer se lading wil uitsorteer vat ek my laptop met QL en al my herlaaitoerusting saam en doen al die laai werk by die baan.
Ek weet nie of ek iewers iets verkeerd gedoen het maar ek kon die geweer nie reg kry op S385 nie.
Hier is die S385 QL sheet.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/300WMS385.jpg
Toe ek by 2900fps is skiet ek ’n 32mm groep.....ek maak die TPL 0.2mm korter en die groep word 40mm maak hom 0.2mm langer en die groep word 49mm.
Ek besluit toe om oor te gaan S365.
Hier is die S365 QL sheet maar is vêr oor druk en die groepering is baie mooi en voor ek ’n laer node kon kry vrek die laptop.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/300WMS365.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/Klerksdorp-20140419-00159.jpg
Toe ek by die huis kom kyk ek waar is die laer node en kry dit op ’n spoed van 2827fps.
Maar nou my vraag!
Waarom gee QL ’n node spoed op S385 van 2899fps en met S365 gee QL die spoed 2827fps dit is 72fps verskil. Die S365 groepeer op die node wat QL gee en die S385 groepeer nie. Waar maak ek droog?

SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
S385 ontbrand stadiger en neem langer om sy energie oor te dra. Dit dra dit egter meer effektief oor in die' grootte dop en gee dus meer spoed. Daarom die hoër nodespoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
ok maar waarom groepeer hy nie met dit waar QL se nie?tripodmvr wrote:S385 ontbrand stadiger en neem langer om sy energie oor te dra. Dit dra dit egter meer effektief oor in die' grootte dop en gee dus meer spoed. Daarom die hoër nodespoed.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Ek weet nie wat die rede is nie maar jy is nie die eerste persoon wat beter resultate met S365 as S385 kry nie.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Se ek kry ’n mooi groep met S365 op 2830 fps en ek vat S385 en kry ’n lading wat ook 2830fps gee, sal die groepering ook goed wees? Want as die spoed dieselfde is waarom sal die barrel time verskil?
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Hoewel die trompsnelheid dieselfde is kan die BT verskil want met die vinniger kruit versnel die koeeel vinniger in die loop en is die tyd in die loop dus korter.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
S385 behoort op n hoër spoed te groepeer as S365. Ek het nog nie regtig ondervinding met S385 nie maar is ook besig om met dit te werk en 208gr koeëls.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Wat mens wel kan se is dat hy by 'n ander spoed behoort te groepeer. Kan vinniger of stadiger wees afhangende van waar die naaste node leArnold wrote:S385 behoort op n hoër spoed te groepeer as S365. Ek het nog nie regtig ondervinding met S385 nie maar is ook besig om met dit te werk en 208gr koeëls.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Fantie, op dieselfde barrel time het S385 n vinniger nodespoed met die swaarder koeëls. Ek dink hoe ligter die koeëls hoe minder kan die verskil in spoed dalk wees.
Ek dink met n langer loop en swaarder koeëls maak s385 sin, of dit werk in praktyd weet ek nog nie.
Hopelik kry ons binnekort n stadiger dryfmiddel wat die 300WM sal laat blink met die swaarder koeëls.

- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Ek het met my 300 Win die beste resultate met S365 gekry met koëls tot en met 180 gr. As jy die swaarder koëls soos die 208gr A Max wil skiet dan werk die S 385 nou weer vir my beter, ek skiet tans die 208 A Max en hulle skiet baie klein groepe maar dit is met compressed load, omrede my geweer nie daarvan hou om teen die lande te skiet nie. Die node spoed tussen S385 en S365 is baie klein en dit is net of S365 vir my beter werk oor die algemeen.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Rudie, jy het nie n paar boksies van daai A-maxe waarvan jy wil ontslae raak nie? Ek soek en kry niks.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Ek sal daarvan hou om die.S385 se lading aan te pas na diesefde spoed as die S365 en te kyk hoe lyk die groepering.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Arnold ek het myne by Camdix so 3 weke terug gekry. Daar was nog baie op die rak gewees.Arnold wrote:Rudie, jy het nie n paar boksies van daai A-maxe waarvan jy wil ontslae raak nie? Ek soek en kry niks.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Max, jy het QL gekry om jou te help. Glo dit wat hy gee en laai met S385 na die hoër spoed. Daar is die node met S385.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 300WM S385 en S365 node verskil?
Ek het gelaai na daai node wat hy gegee het op.2899fps en daar is nie n manier wat ek die groepering klein kon kry nie. Ek het die TPL net so gelos en oor gegaan na S365 en dit was seker 6 skote toe is die groepering baie mooi.tripodmvr wrote:Max, jy het QL gekry om jou te help. Glo dit wat hy gee en laai met S385 na die hoër spoed. Daar is die node met S385.
Dit is ongelukkig nie my geweer nie so ek kan nie verder speel nie.
Ek kan julle een ding se... n 300WM is n baie lekker geweer. Ek dink sodra my 6.5x55 klaar gebou is gaan ek n 300WSM aanskaf
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM