CFR is deurmekaar.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
CFR is deurmekaar.
'n Kollega van my het 'n 38 rollie en sy vrou het 'n 9mm pistool. Hulle besluit toe om te ruil en doen toe aansoek vir mekaar se wapens. CFR keer toe sy aansoek goed en sy vrou se aansoek af, want sy besit reeds 'n selfverdedigings wapen. Nou het hy twee wapens wat onder selfverdediging gelesensieer is. Hoe werk die mense se storie? Lekker "stupid".
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Net in Suid Afrika 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: CFR is deurmekaar.
Ai toggie!

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Ek dink hul moes net aansoek doen vir n "dual licence" vir albei lisensies.Dalk sou die CFR dit verstaan het.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: CFR is deurmekaar.
G-force wrote:Ek dink hul moes net aansoek doen vir n "dual licence" vir albei lisensies.Dalk sou die CFR dit verstaan het.
Nee dit werk ook nie by hulle nie. Het dit twee keer probeer en twee keer het hulle dit op gemors. Dit nadat ek met n Col daar gepraat het en verduidelik het wat ek wil doen. Hy het toe vir my gese hoe ek die aansoek moet doen, maar dit het ook nie gewerk nie. In plaas om my seun ook n lisensie te gee op my 30-06 het hulle nou die geweer op sy naam gesit en van my naam afgehaal.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Ai man wat kans mens se behalwe niks nie?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Ai!!!
Sy moet maar net weer aansoek doen. Gaan die aansoek deur en gradeer op waar moontlik. Dalk beland hy die keer op iemand anders se lessenaar, wat kan lees/nie hoofpyn het nie/in 'n beter bui is.
Sy moet maar net weer aansoek doen. Gaan die aansoek deur en gradeer op waar moontlik. Dalk beland hy die keer op iemand anders se lessenaar, wat kan lees/nie hoofpyn het nie/in 'n beter bui is.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: CFR is deurmekaar.
Nick, kan jy onthou ek het jou gekontak toe ek vir my vrou se 308 ook vir dual license aansoek gedoen het, kon ek nie verstaan hoekom gee hulle vir my n print out op papier, en julle kry beide kaartjies nie? Dit verklaar dan seker daai vraag. Hulle bly maar imbisiele.Nickvn wrote:G-force wrote:Ek dink hul moes net aansoek doen vir n "dual licence" vir albei lisensies.Dalk sou die CFR dit verstaan het.
Nee dit werk ook nie by hulle nie. Het dit twee keer probeer en twee keer het hulle dit op gemors. Dit nadat ek met n Col daar gepraat het en verduidelik het wat ek wil doen. Hy het toe vir my gese hoe ek die aansoek moet doen, maar dit het ook nie gewerk nie. In plaas om my seun ook n lisensie te gee op my 30-06 het hulle nou die geweer op sy naam gesit en van my naam afgehaal.![]()
Veiligheid eerste manne!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: CFR is deurmekaar.
My een vriend se vrou het vir haar 'n pistool gekoop. Paar maande later is die lisensie goedgekeur, toe hulel hom gaan haal toe is hy reeds opgelaai deur sy nuwe eienaar, na n lang storie sien hulle het die CFR twee lisensies op dieselfde wapen en serial nommer uitgereik.
Wapenwinkel se skuld?
Wapenwinkel se skuld?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: CFR is deurmekaar.
Weet nie hoekom maak hulle die wet meer eenvoudig nie? My vriend in NZ vertel my daar word die persoon gelisensiieerd nie die wapen nie! bv. Jy kry lisensie vir jag geweer ,handwapen of haelgeweer.ens. As jy nou net lisensie vir jag geweer het mag jy net jag geweer besit maar wat lekker is jy kan enige jag geweer kaliber koop met jou lisens en uit stap by die winkel met hom!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Dis eintlik hartseer ! Sit juis nou met ander "sake" ook wat reggestel moet word met ander instansies..SARS , MEDIESEFONDS,ICASA ens. En is bloot onbevoegdheid van die persone wat daarmee werk. Baie frustrerend !!! Veral as mens weet die fout lê by hulle.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: CFR is deurmekaar.
BRNO (Pierre) wrote:Nick, kan jy onthou ek het jou gekontak toe ek vir my vrou se 308 ook vir dual license aansoek gedoen het, kon ek nie verstaan hoekom gee hulle vir my n print out op papier, en julle kry beide kaartjies nie? Dit verklaar dan seker daai vraag. Hulle bly maar imbisiele.Nickvn wrote:G-force wrote:Ek dink hul moes net aansoek doen vir n "dual licence" vir albei lisensies.Dalk sou die CFR dit verstaan het.
Nee dit werk ook nie by hulle nie. Het dit twee keer probeer en twee keer het hulle dit op gemors. Dit nadat ek met n Col daar gepraat het en verduidelik het wat ek wil doen. Hy het toe vir my gese hoe ek die aansoek moet doen, maar dit het ook nie gewerk nie. In plaas om my seun ook n lisensie te gee op my 30-06 het hulle nou die geweer op sy naam gesit en van my naam afgehaal.![]()
Ja nee ek onthou goed. Ek het gedink dit is hoe dit werk soos die Col. daar in Pretoria my gese het. Baie in my skik want ek en my seun het altwee lisensies kaartjies vir die .270 en 30-06. Toe ek weer aansoek doen vir my nuwe geweer kom ek agter dat hulle dit opgeskroef het. Jammer vir die verkeerde inligting wat ek jou gegee het. Groete
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: CFR is deurmekaar.
Nee wat. Twee jaar of wat terug was dit maar n gemors, en vir baie mense n nuwe ding. Nou is dit steeds n gemors 
Veiligheid eerste manne!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Ek het self gister en vandag gesit met so oepsie. My .375 by Safari gekoop in Nov 2012 en aansoek was 48dae later by my.... ek haal die wapen af by hulle en gebruik wapen. Wou laasjaar 'n uitvoer permit vir wapen kry om te gaan jag, maar hy was nie op my naam op die stelsel nie. Pla my nie te veel en hulle se hulle sal regmaak. Gister gaan doen ek weer aansoek vir uitvoer permit en vat somer .375 se lisensie saam om the kyk wat dit nou op die CFR sisteem se........ Wapen onder klas 29 geregistreer wat blykbaar polisie en weermag wapens of iets is. So ek sit met die kaartjie en die stelsel wys ek het aansoek gedoen, maar dit is dit. So as ek my lisensie kaartjie verloor het ek groot bollie. Hulle gaan nou weer probeer om dit op my naam te sit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CFR is deurmekaar.
Affirmative action in action!
As makelaar het ek altyd die hoogste agting en respek gehad vir PPS en het al my professionele kliente daar verseker want ek het nooit probleme met eise daar gehad nie. Sukkel nou al drie maande om n siekte eis vir n veearts uit te betaal want ene Mokoena werk met die eis!
As makelaar het ek altyd die hoogste agting en respek gehad vir PPS en het al my professionele kliente daar verseker want ek het nooit probleme met eise daar gehad nie. Sukkel nou al drie maande om n siekte eis vir n veearts uit te betaal want ene Mokoena werk met die eis!