Krico .22 Hornet

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
terven
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am

Krico .22 Hornet

Post by terven »

Goeie naand almal.

Ek is op soek na n Krico .22 Hornet geweer of parte vir die aksie.

Dankie
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Krico .22 Hornet

Post by tripodmvr »

Ek dink 'n foto is 'n moet. Krico kom al jare lank die land in en daar kan dus verskillende modelle wees. My .22 dateer byvoorbeeld uit die vroeë sestigs.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
terven
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am

Re: Krico .22 Hornet

Post by terven »

More manne:
Ek het presies dieselfde .22 Hornet Krico op Guntree gekoop as wat ek reeds het,die geweertjie is nog soos nuut-baie min geskiet en baie mooi opgepas ;D .My eerste een se loop is uitgeskiet,hy wil nie meer onder 2" groep op 100 m nie.Ek het my 1ste een se kamer na K hornet toe laat sny in 1985 so al my doppe en herlaai toerusting is vir n Kilbourne Hornet,ek is nou op soek na n geweersmid waar ek die "nuwe" geweertjie se kamer kan laat sny na n K hornet toe.Ek bly naby Hendrina in Oos transvaal en ken nie geweersmede in my kontrei wat n K hornet "reamer" het nie.Kan julle asb. help met al is dit nie naby my is nie?
Baie dankie
Terven
082 8984358
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Krico .22 Hornet

Post by Johan Nel »

Kontak Stefan Fouche (Stefan 764)van Safari & Outdoor in Pretoria. Hy het so paar maande gelede so 'n omskakeling gedoen. Hy sal jou kan verwys na die geweersmid wat dit vir hom gedoen het. Kan JJ Wapens in Ermelo nie help nie, of Ralph Badenhorst van Ermelo? Hulle het 'n advertensie hier op die forum.
Hier is Stefan se post oor die K-Hornet.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply