Nuwe lid van die Oos Rand

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Frikadel
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am

Nuwe lid van die Oos Rand

Post by Frikadel »

More Manne,

My naam is Frik en ek wag geduldig dat my nuwe Howa 30.06 se lisensie nou moet kom.

Ek is maar net n biltong jagter wat baie lief is vir die natuur.

Groete,
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid van die Oos Rand

Post by jamalley »

Welkom Frik
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe lid van die Oos Rand

Post by Frikkiedbr »

http://i105.photobucket.com/albums/m239/iwan207/Smiley/20121.gif Frik geniet dit hier
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Nuwe lid van die Oos Rand

Post by MONTIE »

Welkom Frik . Ek bly ook in Beyerspark
COENA
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Feb 03, 2014 11:25 am

Re: Nuwe lid van die Oos Rand

Post by COENA »

Welkom Frik. Die Oosranders teel lekker aan. Geniet dit.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Nuwe lid van die Oos Rand

Post by vriell »

Welkom ! Hoop jy kry jou lisensie om darem nog die jagseisoen 'n vleisie te kan gaan haal...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
FrikvanDyk
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Mar 04, 2013 1:44 pm

Re: Nuwe lid van die Oos Rand

Post by FrikvanDyk »

Welkom Frik van ander Frik af . EK is ook hier in Benoni. Ons oosranders moet tog een aand bymekaar kom vir n lekker geselsie.
One life live it
Post Reply