Ek is nuut of die Forum en het so 2 jaar terug eers begin jag. Van toe af was ek dik in die ding en het nou my eerste geweer gekoop. Ek is heavy excited en het baie hulp nodig van almal af.
Nog `n ge"hooked" jagter
-
Heyn
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Apr 08, 2014 1:38 pm
Nog `n ge"hooked" jagter
Goeie Dag almal,
Ek is nuut of die Forum en het so 2 jaar terug eers begin jag. Van toe af was ek dik in die ding en het nou my eerste geweer gekoop. Ek is heavy excited en het baie hulp nodig van almal af.
Ek is nuut of die Forum en het so 2 jaar terug eers begin jag. Van toe af was ek dik in die ding en het nou my eerste geweer gekoop. Ek is heavy excited en het baie hulp nodig van almal af.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Welkom Heyn
Jy sal baie hier leer en die forum baie geniet!!
Veilig jag!
Jy sal baie hier leer en die forum baie geniet!!
Veilig jag!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Welkom hier
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Welkom Heyn. Vertel meer, van waars jy, gunne en en en!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
En wat was jou eerste geweer toe?
Baie welkom, glo jy gaan sommer lekker inval!
Baie welkom, glo jy gaan sommer lekker inval!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Heyn, jy kannie n man so lis maak nie, watse geweer het jy toe gekoop!
Hartlik welkom
Hartlik welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Welkom Heyn
Geniet die forum en die jag.
Groete
Jacques
Geniet die forum en die jag.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Welkom Hein
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Welkom!
-
COENA
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Feb 03, 2014 11:25 am
Re: Nog `n ge"hooked" jagter
Baie welkom maar ons weet nog nie waste geweer jy gekoop het nie.