Voëljag geleendheid

Post Reply
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Voëljag geleendheid

Post by Pappabeer »

As iemand weet van n plek waar ek n paar tarentale, duiwe fisante watervoëls etc. kan jag naby aan kimberley laat weet asb. Enige iets binne 200 km kan werk.

Dankie!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Voëljag geleendheid

Post by BRNO (Pierre) »

Laas week woensdag daar deur. Lyk asof daar nogals baie pienkerige voels daar in n dam aan die noorde kant van die dorp is. Seker jy sal daar kan regkom >:D
Veiligheid eerste manne!
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Voëljag geleendheid

Post by junglejulian »

jakobsdal skema se rigting is lekker baie voels.Sodra die koring begin opkom gan die makoue en kolganse weer ooploop.PM vir Danie01.hy het altyd daar rugby gespeel so ken baie mense daar anders sal ek n vriend se nommer stuur wat daar boer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Voëljag geleendheid

Post by tripodmvr »

Bloemhofdam is die' bekende plek vir watervoëls.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Voëljag geleendheid

Post by Pappabeer »

junglejulian wrote:jakobsdal skema se rigting is lekker baie voels.Sodra die koring begin opkom gan die makoue en kolganse weer ooploop.PM vir Danie01.hy het altyd daar rugby gespeel so ken baie mense daar anders sal ek n vriend se nommer stuur wat daar boer.
Dankie JJ
Sal dit waardeer as jy n kontak nommer kan stuur, dis nie te ver se ry nie. Ek is altyd lus om n paar makoue pap te maak...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Vlooi1996
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm

Re: Voëljag geleendheid

Post by Vlooi1996 »

Laatweet as julle van 'n geleentheid hoor.
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
Post Reply