Jakkals "vlerkies"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Kalahari
Klink mos nou vir my of jou jag nou eers op 'n end is. Jy het darem lekker onder die maters geroei.
Was baie lekker en interessant.
Bly vir die mooi reen!!
Groetnis
P.W.V.
Klink mos nou vir my of jou jag nou eers op 'n end is. Jy het darem lekker onder die maters geroei.
Was baie lekker en interessant.
Bly vir die mooi reen!!
Groetnis
P.W.V.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Dankie oom Pieter, die jag is inderdaad nou eers verby, ek sal maar kyk wanneer ek weer kans kan kry, die afstand is al wat pla.Pieter Willem Vorster wrote:Klink mos nou vir my of jou jag nou eers op 'n end is. Jy het darem lekker onder die maters geroei.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Ekskuus Chrisman, nou kyk ek bo-oor jou pos. Die plaas is is as jy met die Zarishoogte afkom aan jou regterkant (noord) net onder die rante en op die vlak Hammerstein se kant toe. Dit is soos die oom my verduidelik het, ek was nie self op die plaas nie.chrisman wrote:Kalahari,Waar is die Asbakkies plaas geleë?
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Ek het groot geword op daardie plaas.......
Was my oupa s'n tot so 6 jaar gelede.....
Huil sommer van voor af.
Daar is baie van my bloed, sweet en trane op daardie plaas.
Maar die beste is al die goeie herrinneringe......
Was my oupa s'n tot so 6 jaar gelede.....
Huil sommer van voor af.
Daar is baie van my bloed, sweet en trane op daardie plaas.
Maar die beste is al die goeie herrinneringe......
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Baie geluk kalahari,dit wil gedoen wees.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Ja nee Chrisman, as mens se hele lewe amper daar lê dan bly dit daar en die herinneringe ook.chrisman wrote:Daar is baie van my bloed, sweet en trane op daardie plaas.
Mag dit goeie gedagtes wees.
Baie dankie Louw123Louw123 wrote:Baie geluk kalahari,dit wil gedoen wees.
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Jakkals "vlerkies"
AAITSA...DANKIE VIR DIE LEKKER STORIE EN FOTOS
DIS N BAIE MOOI WERELD DAAI!!!
DIS N BAIE MOOI WERELD DAAI!!!
JAN-HENDRIK
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Plesier Jan-Hendrik, bly jy het dit geniet.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Hier is net iets "anders" wat ek gedurende die jagte gesien het.
Seker nie snaaks nie, maar ek is die hele 5 nagte elke aand deur hulle op my tone gehou. Ek het seker maklik met die roepe en ry en lig 20 van hulle gesien, groot en gesond.
Aardwolf
https://www.youtube.com/watch?v=lyv7y_L ... e=youtu.be
Seker nie snaaks nie, maar ek is die hele 5 nagte elke aand deur hulle op my tone gehou. Ek het seker maklik met die roepe en ry en lig 20 van hulle gesien, groot en gesond.
Aardwolf
https://www.youtube.com/watch?v=lyv7y_L ... e=youtu.be
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Lekker Johan. Mooi gemaak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Jakkals "vlerkies"
Dankie Tau 