Goeie naand manne
So tyd terug het iemand n braai resepte boek se url hier geplaas en ek kry hom nie
Help asb. As dt hier op die forum was wil jul my nie uit help nie asb.
Wil graag weer die ding af laai en weer my friende n ding of 6 wys
By voorbaad dankie
Armand
braai boek
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: braai boek
Hello Rotty praat jy van die een?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=8703
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=8703
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: braai boek
Koop gerus Jan Braai se boek.
'n Maat het een vir my gekoop, die resepte is uitstekened. Dit is nie suiwer 'n braai boek nie maar het ander lekker resepte ook. Sy manier van Rump Steak braai is fool proof and werk elke keer, medium rare. Die engelse weergawe is nogal snaaks.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: braai boek
Verseker n baie goeie boek om te he.Andrew Leigh wrote:Koop gerus Jan Braai se boek.
'n Maat het een vir my gekoop, die resepte is uitstekened. Dit is nie suiwer 'n braai boek nie maar het ander lekker resepte ook. Sy manier van Rump Steak braai is fool proof and werk elke keer, medium rare. Die engelse weergawe is nogal snaaks.
Veiligheid eerste manne!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: braai boek
Ja nee sien dit lyk na 'n goeie boeke wat hy skryf 
http://huiskok.wordpress.com/2012/08/17 ... of-flames/
http://huiskok.wordpress.com/2012/08/17 ... of-flames/
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: braai boek
Hier is nog 'n boek maar nie Jan braai sinne nie
En hier is nog iets
http://viewer.zmags.com/publication/c95 ... 958813d/30
En hier is nog iets
http://viewer.zmags.com/publication/c95 ... 958813d/30
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rotty
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:24 am
Re: braai boek
Manne manne manne nou nog ni di een wat ek soek ni
Ma dam jul maak my nou so lis vir n stik steak bly som by huis en steek n vuur an
Ma dam jul maak my nou so lis vir n stik steak bly som by huis en steek n vuur an
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: braai boek
Was dit 'n afrikanse of 'n engelse boek?