nosler CC

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

nosler CC

Post by cassie_calvinia »

sal 'n mens groot nonsense aanjaag as jy met nosler CC 'n springbok skiet?
en, anderkant 300m?
dit is seker maar 'n dom vraag...
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: nosler CC

Post by BRNO (Pierre) »

cassie_calvinia wrote:sal 'n mens groot nonsense aanjaag as jy met nosler CC 'n springbok skiet?
en, anderkant 300m?
dit is seker maar 'n dom vraag...
Ja. jy gaan die arme ding dood maak :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: nosler CC

Post by BRNO (Pierre) »

BRNO (Pierre) wrote:
cassie_calvinia wrote:sal 'n mens groot nonsense aanjaag as jy met nosler CC 'n springbok skiet?
en, anderkant 300m?
dit is seker maar 'n dom vraag...
Ja. jy gaan die arme ding dood maak :angel:
Cassie, ek reken hy gaan dalk so bietjie meer vleisskade maak as normaal, maar die dier sal gedood word. Skiet dalk maar hoe nekskote, of ribbes reg agter die blaaie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: nosler CC

Post by Frikkie Coetzee »

Cassie ek het die 155 baie in my 308 geskiet en het baie springbok blesbok en takbok met hom geskiet. Hy sal fine wees.
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: nosler CC

Post by Carel Kolesky »

more Grommit
Waar op bok het jy geskiet?
Gooi kole!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

ek skiet gewoonlik BT. maar die goed raak duur om gonge te skiet.
ek het seker nog so 500 BT wat ek vir jagtogte sal gebruik.
maar, sommer hier en daar 'n springbokkie te skiet, sommer die CC te gebruik.
ek skiet op stadiger node met die CC, maar tot op 250m, glad nie baie verskil op die POI nie.
ek skiet anyway 90% net vir die kop tot op 200m.
maar, agter die blaaie, behoort ek nie te veel vleis te verloor nie.
mooi dag vir jul
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: nosler CC

Post by Pvdw »

Cassie, watse kalibber en teen watse spoed loop daai CC's

Ek weet Henk SH het 2 otte geskiet met 123 CC's uit sy 6.5X55. Glo hy sal jou ook kan idee gee van die performance/skade
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

155gr, 308, 2620f/s
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: nosler CC

Post by Pvdw »

Cassie as ek wilde raaiskoor kan vat glo ek dat daai koeël al genoeg spoed op 300m sal verloor om darm nie te erg skade te maak vir daai nou en dan springbokkie nie.

ek sal ook hier dophou en sien war die manne met ervaring van die CC's aanbeveel

Gou geloer op SHOOTER. Teen daai MV behoort daai CC van jou teen so net net oor die 2000ft/s op 300m aan te kom.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: nosler CC

Post by LUAN »

Wel die apie wat ek met een geskiet het op so 100m was erg geventeleer wat my huiwerig los vir bladskote op bokke. Hulle het egter daai tyd net so oor die 2900fps geloop.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

ek sal ook terugvoering gee.
moet die weer paar wilde boerbokke elimineer.
maar sal seker die 22-250 gebruik, sal maar sien.

nou, nog 'n vraag, wat is dan nou die verskil tussen 'n kompetiesie koeel, en 'n varmint koeel??
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3125
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: nosler CC

Post by LUAN »

Ek wil die 175gr die jaar gebruik maar wil eers kyk of daar n varkie is wat as toets kan dien voor ek dit op n bok gebruik.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

my doel is darm ook nie vir alle jag nie, sommer so geweer gryp en skiet.
want, sy poi gaan verskil. maar omdat ek meer baan skiet, sal geweer op die cc gezero wees.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: nosler CC

Post by Pappabeer »

Meeste goed wat ek met die 6,5 met 140gr Nosler Custom competions geskiet het is oorlede. Ek het een vlakvark beer in sy spore gedrop, voor hy opgevlieg en verdwyn het. Ek dink dit was 99% skootplasing en 1% koeël se skuld.

Ek het al een of twee van hulle herwin wat mooi gemushroom het op die vêrder skote op kleiner bokke
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

papa
dan sal dit dalk nog werk vir 500m ook. sal bietjie die koeel se energie kyk.
dit is vir eers my mikpunt op 'n bok
HOU HOM DAAI DIKTE
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: nosler CC

Post by Swys14 »

hy werk op springbok...baie goed.

skiet kop, nek of agter blad.

Ons het laas jaar groot sukses gehad, alle afstande was 200m - 270m. Spoed @ muzzle was 2670fps.
Last edited by Swys14 on Sun Apr 06, 2014 6:52 pm, edited 1 time in total.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: nosler CC

Post by Swys14 »

.303 wrote:Ek wil die 175gr die jaar gebruik maar wil eers kyk of daar n varkie is wat as toets kan dien voor ek dit op n bok gebruik.

ek het laas jaar Springbok gejag met die 175 CC uit my 30-06. Het mooi gewerk.
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: nosler CC

Post by Frikkie die Rot »

Ek skiet die 168gr CC uit my 300wm uit en daar is niks fout met hulle nie, baie harder as SST's

Groetnis,
Frikkie
gho
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm

Re: nosler CC

Post by gho »

Cassie
Ek het laasjaar op die Roggeveld met 308 die 168 CC geskiet met welslae.Spoed so 'n rustige 2540vt/sek.
Die punt se wand is dun en hy breek voordat hy behoorlik mushroom. Die bladskote se skade was nie naastenby so erg soos wat ek verwag het nie.Die 150gr Speer flatbase skade is erger. Ek het nie verder as 250 m bokke geskiet nie, maar ek het vertroue gekry in sy doodmaak vermoe.Weens 168gr tekort het ek nou na 155gr CC oorbeweeg en moet dit nog probeer.
Gerrie
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: nosler CC

Post by Frikkie Coetzee »

Carel wrote:more Grommit
Waar op bok het jy geskiet?
Kop en blad.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: nosler CC

Post by cassie_calvinia »

gho, waar in die roggeveld?
HOU HOM DAAI DIKTE
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: nosler CC

Post by PWV »

gho wrote:Cassie
Ek het laasjaar op die Roggeveld met 308 die 168 CC geskiet met welslae.Spoed so 'n rustige 2540vt/sek.
Die punt se wand is dun en hy breek voordat hy behoorlik mushroom. Die bladskote se skade was nie naastenby so erg soos wat ek verwag het nie.Die 150gr Speer flatbase skade is erger. Ek het nie verder as 250 m bokke geskiet nie, maar ek het vertroue gekry in sy doodmaak vermoe.Weens 168gr tekort het ek nou na 155gr CC oorbeweeg en moet dit nog probeer.
Gerrie
Gerrie
Ek skiet ook 168 CC. Dit hang natuurlik van die lading en die lengte van jou 308 se loop af, wat die spoed is. Ek noem maar net ek kry nogal 2680 vt/s - baie lekker spoed!
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: nosler CC

Post by Carel Kolesky »

Hoe lyk vleisskade en penetrasie met hierdie punte?Sal Sierra Matchking dieselfde presteer in 6.5 kal in springbok en blesbok grootte wild?
Gooi kole!
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: nosler CC

Post by Fritz »

Pieter Willem Vorster wrote:
gho wrote:Cassie
Ek het laasjaar op die Roggeveld met 308 die 168 CC geskiet met welslae.Spoed so 'n rustige 2540vt/sek.
Die punt se wand is dun en hy breek voordat hy behoorlik mushroom. Die bladskote se skade was nie naastenby so erg soos wat ek verwag het nie.Die 150gr Speer flatbase skade is erger. Ek het nie verder as 250 m bokke geskiet nie, maar ek het vertroue gekry in sy doodmaak vermoe.Weens 168gr tekort het ek nou na 155gr CC oorbeweeg en moet dit nog probeer.
Gerrie
Gerrie
Ek skiet ook 168 CC. Dit hang natuurlik van die lading en die lengte van jou 308 se loop af, wat die spoed is. Ek noem maar net ek kry nogal 2680 vt/s - baie lekker spoed!
Oom PW. Ek het ook nou die .308Howa dikloop. Moet nou begin punte koop en ladings uitwerk. Wat is oom se looplengte? Ook 24"? Hoe groepeer daai 168 CC's in die Howa?
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: nosler CC

Post by DawieKotze »

Pieter Willem Vorster wrote:
gho wrote:Cassie
Ek het laasjaar op die Roggeveld met 308 die 168 CC geskiet met welslae.Spoed so 'n rustige 2540vt/sek.
Die punt se wand is dun en hy breek voordat hy behoorlik mushroom. Die bladskote se skade was nie naastenby so erg soos wat ek verwag het nie.Die 150gr Speer flatbase skade is erger. Ek het nie verder as 250 m bokke geskiet nie, maar ek het vertroue gekry in sy doodmaak vermoe.Weens 168gr tekort het ek nou na 155gr CC oorbeweeg en moet dit nog probeer.
Gerrie
Gerrie
Ek skiet ook 168 CC. Dit hang natuurlik van die lading en die lengte van jou 308 se loop af, wat die spoed is. Ek noem maar net ek kry nogal 2680 vt/s - baie lekker spoed!
Let op dat Oom Pieter daardie spoed en akkuraatheid kry met S355! Ek gaan dit ook nog eendag probeer.

Groete
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply