rooikat dagroep?

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

rooikat dagroep?

Post by johans »

het iemand dit al reggekry om n rooikat met n dagroep in te kry?ek neem aan jy sal redelik naby aan sy leplek moet wees aangesien n kat mos maar lui is deur die dag
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by G-force »

Ek sal more my vid stuur van een.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by Mac »

Hulle kom maar maklik in as hulle honger is, selle as in die nag.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by johans »

dankie.ek sal probeer
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: rooikat dagroep?

Post by Dawie Malan »

Johans

Ek het al twee geroep in die dag. Laat middag. My probleem is met dagroep van katte is, jy weet min of meer waar 'n jakkals inkom omdat hy die wind werk, maar die kat nie. En as nie 360 grade kan kyk nie, kom hy gewoonlik agter jou in en hardloop as jy omdraai om hom te skiet. Ek dink een van daai dagroepstoele sal mens help. Ek gebruik ook 'n decoy.

Ek stem ook saam met die feit dat die kat nie van vêr af sal inkom nie.

My 2 sent

Groete

Dawie
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: rooikat dagroep?

Post by Roger »

Dawie,

kan ek asb sien hoe lyk daai decoy?

Ge,

kan ek ook daai vid sien asb?
Too many to mention ;-)
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by G-force »

Nie n great video nie,met my sel geneem.Het n dagroep op jakkalse probeer,sommer die katjie saam gevat vir n outing.Nie lank nie toe kom n rooikat in.Die kat is nie geskiet nie,dit was meer interresant om te sien hoe my kat gereageer het.
https://www.youtube.com/watch?v=jw04fTf ... e=youtu.be
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by Capt. Yoda »

Baie oulik G.Loop die kat los rond by die huis of bly hy maar in n hok?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by G-force »

Capt. Oblivious wrote:Baie oulik G.Loop die kat los rond by die huis of bly hy maar in n hok?
Het rondgeloop maar nie meer by my nie.Nuwe plek gekry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by johans »

Dawie Malan wrote:Johans

Ek het al twee geroep in die dag. Laat middag. My probleem is met dagroep van katte is, jy weet min of meer waar 'n jakkals inkom omdat hy die wind werk, maar die kat nie. En as nie 360 grade kan kyk nie, kom hy gewoonlik agter jou in en hardloop as jy omdraai om hom te skiet. Ek dink een van daai dagroepstoele sal mens help. Ek gebruik ook 'n decoy.

Ek stem ook saam met die feit dat die kat nie van vêr af sal inkom nie.

My 2 sent

Groete

Dawie
ek gebruik ook n decoy,(hasie aan die roeper wat draai)dit het nog altyd goed gewerk op jakke,hy hou die decoy stip dop en gee jou beweging nie so gou weg nie.probleem is om 360grade te kan sien,dis moeilik in die berg
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: rooikat dagroep?

Post by Jakes »

Jy kan ook n uil decoy in n oop area op die grond sit, dit is maaltyd vir die kat
Post Reply