Ek hoop Wouter of Marius kan my hier antwoord.
Ek wonder nou al 'n ruk oor die "Shot start pressure" (SSP) van mono koeels. QL dui aan dat Solid Copper bullets se SSP 6525 psi behoort te wees.
Ek neem dus aan dat Hornady GMX, Nosler E-Tip en Barnes TSX en TTSX ens. in hierdie kategorie val. Wat ek egter opgemerk het is dat QL hul SSP's anders aandui as wat voorgestel word. Party is aangedui teen 4351psi, ander weer teen 3626psi en ook sommiges soos Barnes "x" teen die voorgestelde 6525. Hornady GMX word amper deur die bank as 3625psi aangedui op al die kalibers, en so ook Nosler E-Tip.
Ek het Saterdag 250gr Hornaby GMX vir die 375 gekoop, en wil die data nou op QL byvoeg. Nou's ek onseker wat die SSP behoort te wees.
Hoe werk dit, en watter SSP behoort gebruik te word.
Ek hoor graag van julle.
QL en monolitiese koeels
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
QL en monolitiese koeels
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL en monolitiese koeels
Hornady GMX is van dieselfde graad koper gemaak as die normale mantel van loodkern koeëls en daarom die 3626psi SSP. Die ou Barnes X het nie groewe gehad nie en daarom sy groter wrywing en SSP. Die nuwe TSX is met 4351psi opgesaal. Gebruik 3626psi vir die 250gr 375 GMX. As hy meer wrywing gee sal dit net 'n hoër BRF tot gevolg hê en dan word so gekompenseer vir die hoër druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: QL en monolitiese koeels
Baie dankie Marius. Sal hom so aanpas.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: QL en monolitiese koeels
@tripod - Het vraag gehaad oor QL en toe in die "Search" gesien dit is amper gedek vantevore. Ek sluit dus by hierdie ou gesprek aan en vra spesifiek oor die "Shot Start Pressure" van Impala solid Brass koels. Moet mens die QL aanbeveling van 1800 psi gebruik of wat sal die regte waarde wees?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL en monolitiese koeels
Weergawe 3.6 van QL se SSP is op 5076 psi. Weet nie hoekom joune so drasties verskil nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

