Goeie middag Menere,
Weet iemand miskien van iemand wat windpome kan fix rondom Bloem. Plaas is in Reddersburg, so 60km suid van Bloem.
Dankie by voorbaat,
Vrystater
Windpomp regmaak om Bloem?
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Windpomp regmaak om Bloem?
http://southx.bloem-online.com/
Die manne vervaardig windpompe in Bloemfontein.Hopenlik sal hul jou na iemand kan verwys wat die goed regmaak.Hul is langs Sasko en oorkant CAT as jy Bloemfontein inkom vanaf kerkstraat/Reddersburg se kant af.Draai Regs oorkant die brandweer in Kerkstr.

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Windpomp regmaak om Bloem?
PM vir Johans-hy ken 'n ou daar.