Watter gom kan ek gebruik?
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Watter gom kan ek gebruik?
Ek het n Primos Trigger stick waarvan die "V" vormige rest gebreek het. Watter gom kan ek gebruik om dit weer te heg of waar kan ek so rest koop om die gebreekte een te vervang?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Phillip
Jy kan Q-Bond probeer. Plekke soos midas hou dit aan. Anders kan jy superglue en koeksoda ook probeer.
Groete
Ruan
Jy kan Q-Bond probeer. Plekke soos midas hou dit aan. Anders kan jy superglue en koeksoda ook probeer.
Groete
Ruan
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Kyk by hengelwinkels, hulle verkoop ook soortgelyke V's wat die manne stokke op sit...dalk pas dit?
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Jy kan steenvas prober co -operasie behoort dit aan te hou. Het al n kraak in n swembadfilter met dit gefix en ry n blik amper permanent in die bakkie rond
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Q-Bond sal waarskynlik die job doen.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Eerstens: is die ding nie onder n lewenslange waarborg nie?
As jy moet plak: Q-bond, en gooi hulle swart filler poeier oor en herhaal die Q-bond/poeier ding 'n paar keer. Ek het vir twee jaar 'n radiator pompie in 'n Corsa so gery, en dit bly die kleur van jou Tripod. Jy kan hom dan mooi met 'n Dremmel of vyltjie afwerk.
As jy moet plak: Q-bond, en gooi hulle swart filler poeier oor en herhaal die Q-bond/poeier ding 'n paar keer. Ek het vir twee jaar 'n radiator pompie in 'n Corsa so gery, en dit bly die kleur van jou Tripod. Jy kan hom dan mooi met 'n Dremmel of vyltjie afwerk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Watter gom kan ek gebruik?
As daai plastiek polypropylene is gaan gom die werk nie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Superglue en sigaret as.......al baie dinge so geplak..
Moenie die dampe wat hy maak inasem nie...
Moenie die dampe wat hy maak inasem nie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Dankie vir almal se advies. Ek is duidelik nie baie handig nie die dat ek met syfers werk.
Ek het Q-bond gekry, probeer plak en sit nou met n heel stukkende ding. Ek het te veel poeier tussen die twee punte wat moet plak gegooi ens ens...
Ek gaan Deeg se raad volg en by visvangwinkels loer.
Ek het Q-bond gekry, probeer plak en sit nou met n heel stukkende ding. Ek het te veel poeier tussen die twee punte wat moet plak gegooi ens ens...
Ek gaan Deeg se raad volg en by visvangwinkels loer.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Probeer Pratley, ek dink jy kan enigiets daarmee vasgom.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter gom kan ek gebruik?
Kom-gom, het jy al 'n baba uitmekaar sien val?
Oeps sorry, verkeerde afdeling. Q-bond, en pratley steel, beide sal bitter goed werk
Oeps sorry, verkeerde afdeling. Q-bond, en pratley steel, beide sal bitter goed werk
ek soek nog wapens...