.223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Hier is n beter screenshot
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)

Hier is die volgende node, maar nog kort van die 3300fps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Marius en Johan
Weereens dankie vir julle hulp. Het die volgende resultate gekry:
25,8gr teen 3197 ft/s = 30mm groep
26,0gr teen 3216 ft/s = 17mm groep
en onderaan 26,2gr teen 3285 ft/s = 13,8mm groep
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Capture_zpsf5cb7e22.jpg~original
Ek dink dat ek maar kan volstaan by die bg lading, wat dink julle?

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Andre
Ek sien jou spoed is reg vir hoogste node.
As jy wil vir kleiner groepe gaan, kan jy TPL met 0.2mm dalk verminder en net kyk wat die lading maak. Jy sal as jy die tpl korter maak, dalk so 0.1 gr minder kruit gebruik om dieselfde spoed te kry.
Ek sal vannaand gou weer deur QL jaag en verifieer, en sommer kyk wat die effek gaan wees met die korter TPL.

Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Wat sê quickload oor my resultate?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
QL het vir my nodespoed van 3260vps gegee. Die groot sprong van 70vps met slegs 0,2gr kruit toename is nie vir my baie lekker nie. As jou geweer van die lading hou bly daarby.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Dankie Marius. Is my lading nog binne veilige drukperke?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Met spoed van 3280 so by 56000psi. Net reg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Baie dankie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Marius. Die bg resultate was met 55gr Hornady Sp's gekry met S321 Lot 236. Die kruit is nou gedaan en soos jy weet gebruik ek nou lot 237. Kan jy die simmulasie wat jy vir die Noslers gedoen het 'hergebruik' en die koeël verander na Hornady 55gr Sp of moet ek n intree lading gaan skiet?andre007 wrote:Hallo Marius sal jy asb weer kan loer hierna:
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/223Varmageddon_zpsc506ea0b.jpg
Jammer die 5mm wat ek noem wat die koeëlskag in die dopnek is moet nie daar wees nie, "copy en paste" fout! Hy skiet so driehoekkie van 18mm. My hornady's het presies die selfde gegroepeer in die begin, het .25 nader aan die lands gehaan en hyt mooi toegemaak.
Is dit moontlik om die summulasie met die bg kruit te hardloop op die Hornady SP's wat ek ook laai, hulle was ongelukkig gedaan en kon nog nie stad toe nie. Met die lot 236 kruit was die resultate soos volg:
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/223Hornady_zps89f8fefb.jpg
Met hierdie lading dkiet ek so 4 skote wat jy met n nuwe 10c mintstuk kan toemaak!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Lyk asof Lot 237 bietjie warmer is. Laai 23gr met die Hornady's en dit behoort gou te wys waar jy moet wees,
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Andre
Jammer ek kon nie gisteraand enigiets plaas nie, ek het bitter swak sein gehad en kort kort "time outs" en "taking too long to respond" gekry, toe "time out" ek ook maar. Ek sien Marius kon jou darem help.
Jammer ek kon nie gisteraand enigiets plaas nie, ek het bitter swak sein gehad en kort kort "time outs" en "taking too long to respond" gekry, toe "time out" ek ook maar. Ek sien Marius kon jou darem help.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Dankie Marius. Net n vinnige vragie. Die Hornady SP en Varmag lyk vir die oningeligde oog baie dieselfde. Met jou aanbeveling lyk dit of ek die Hornady's omenby 23gr gaan laai en ek laai die Varmags 26,2gr. Nou my vraag, wat se faktore veroorsaak die verskil in ladings, gaan dit goed in die koeël se "bestandele" wees wat van hulle 'bulletfile' getrek is wat die koeël moeiliker/maklikker gaan laat grafeer of miskien die vorm van bv die ogief wat minder/meer sleur gaan veroorsaak?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Nickvn
Wil net die vlg uitwys:
Kyk na jou ibligting wat gebruil het om die ladings uit te werk.
Ek sien jy gebruik 23,6" op jou loop lengte, ipv 22"(Howa).
Cartrige lentgh moet 57.15mm wees
h2o moet 30.5 wees
Jou Kooel moet Nosler Varmageddon (17235) en Ballistic tip nie
Jy gaan ook nie met SAAMI op dieselfde druk uitkom nie. Daar is 223 Rem wat maks druk as ek reg onthou in die 62000 is.
Kyk as jy die verander wat is jou berekenings dan is.
Wil net die vlg uitwys:
Kyk na jou ibligting wat gebruil het om die ladings uit te werk.
Ek sien jy gebruik 23,6" op jou loop lengte, ipv 22"(Howa).
Cartrige lentgh moet 57.15mm wees
h2o moet 30.5 wees
Jou Kooel moet Nosler Varmageddon (17235) en Ballistic tip nie
Jy gaan ook nie met SAAMI op dieselfde druk uitkom nie. Daar is 223 Rem wat maks druk as ek reg onthou in die 62000 is.
Kyk as jy die verander wat is jou berekenings dan is.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Geen probleem dankie vir jou hulp.Johan Reyneke wrote:Andre
Jammer ek kon nie gisteraand enigiets plaas nie, ek het bitter swak sein gehad en kort kort "time outs" en "taking too long to respond" gekry, toe "time out" ek ook maar. Ek sien Marius kon jou darem help.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Hi Johan, dankie.Johan Reyneke wrote:Nickvn
Wil net die vlg uitwys:
Kyk na jou ibligting wat gebruil het om die ladings uit te werk.
Ek sien jy gebruik 23,6" op jou loop lengte, ipv 22"(Howa).
Cartrige lentgh moet 57.15mm wees
h2o moet 30.5 wees
Jou Kooel moet Nosler Varmageddon (17235) en Ballistic tip nie
Jy gaan ook nie met SAAMI op dieselfde druk uitkom nie. Daar is 223 Rem wat maks druk as ek reg onthou in die 62000 is.
Kyk as jy die verander wat is jou berekenings dan is.
Die waardes wat ek hierbo in het is vir my Steyr .223 en die rondtes wat ek vir hom gelaai het met die Varmegedon. Die probleem is dat ek nie die Varmagedon in my lysie van koeels het nie. Ek het toe die Nosler BT geneem en die waardes verander om by die Varmegedon te pas. Ek wou net hoor by julle manne of ek dit reg gedoen het. Ek het so 11mm groepe gekry met die bogenoemde lading waarmee ek baie gelukkig is. Groete
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Nickvn
As dit vir jou wapen is en jou werklike spoed is gekalibreer na nou in QL, kan nie ander fout sien nie.
As dit vir jou wapen is en jou werklike spoed is gekalibreer na nou in QL, kan nie ander fout sien nie.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Ek het nie gesê die werksverrigting gaan dieselfde as die Varma wees nie. Ek wil 'n toetslading kry vanwaar ons kan kalibreer. Drie skoet oor die chrony en probeer ook groepgroote en dan kan ons beter bereken.andre007 wrote:Dankie Marius. Net n vinnige vragie. Die Hornady SP en Varmag lyk vir die oningeligde oog baie dieselfde. Met jou aanbeveling lyk dit of ek die Hornady's omenby 23gr gaan laai en ek laai die Varmags 26,2gr. Nou my vraag, wat se faktore veroorsaak die verskil in ladings, gaan dit goed in die koeël se "bestandele" wees wat van hulle 'bulletfile' getrek is wat die koeël moeiliker/maklikker gaan laat grafeer of miskien die vorm van bv die ogief wat minder/meer sleur gaan veroorsaak?
Gestel ek gee jou n hoë lading en jy kry skade aan die geweer of aan jouself - wie gaan jy probeer blameer? Daarom speel ek veilig totdat ek syfers het wat my kan lei.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Ek verstaan dit. Het myself dalk nie in die bg goed uitgedruk nie. Ek het hiermee veralgemeen. Om n voorbeeld te gebruik, ek skiet n 80gr Blitzking en n 80gr Nosler Ballistic tip in my .243 - 'looks' is baie dieselfde maar gebruik 2 verskillende kruitladings, wat is die vaktore wat die verskille in lading en werksverrigting veroorsaak vir min of meer dieselfde groepering - hoop dit maak meer sin!?tripodmvr wrote:Ek het nie gesê die werksverrigting gaan dieselfde as die Varma wees nie. Ek wil 'n toetslading kry vanwaar ons kan kalibreer. Drie skoet oor die chrony en probeer ook groepgroote en dan kan ons beter bereken.andre007 wrote:Dankie Marius. Net n vinnige vragie. Die Hornady SP en Varmag lyk vir die oningeligde oog baie dieselfde. Met jou aanbeveling lyk dit of ek die Hornady's omenby 23gr gaan laai en ek laai die Varmags 26,2gr. Nou my vraag, wat se faktore veroorsaak die verskil in ladings, gaan dit goed in die koeël se "bestandele" wees wat van hulle 'bulletfile' getrek is wat die koeël moeiliker/maklikker gaan laat grafeer of miskien die vorm van bv die ogief wat minder/meer sleur gaan veroorsaak?
Gestel ek gee jou n hoë lading en jy kry skade aan die geweer of aan jouself - wie gaan jy probeer blameer? Daarom speel ek veilig totdat ek syfers het wat my kan lei.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Hardheid van materiaal (glyweerstand), deursnee en dravlak van koeël is sekerlik die belangrikste wat die opbou van druk gaan affekteer. Langer koeël hoër druk en swaarder dan ook weens sy traagheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Baie dankie, "Import" QL dit van die spesifieke fabrikaat se tegniese data? Jammer vir die miskonsepsie!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .223 Q L hulp versoek - 55gr Nosler Varmageddon
Johan Reyneke wrote:Nickvn
As dit vir jou wapen is en jou werklike spoed is gekalibreer na nou in QL, kan nie ander fout sien nie.
Dankie Johan
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)