Middag
Ek het reggekry om nuwe koeels by te voeg. Ek wilgraag weet hoe word die shotstart pressure bepaal. of waar kan mens dit in die hande kry?
Beyers
BYVOEG VAN NUWE KOEELS
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: BYVOEG VAN NUWE KOEELS
Beyers
Jy kan hier lees http://thefiringline.com/forums/showthread.php?t=446421 vir die byvoeg van nuwe kooels
Dit is maar waar ek dit laas kon kry
Jy kan hier lees http://thefiringline.com/forums/showthread.php?t=446421 vir die byvoeg van nuwe kooels
Dit is maar waar ek dit laas kon kry
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: BYVOEG VAN NUWE KOEELS
Beyers as jydie muis opdie SHOT START area hou kom daar 'n popup met al die info wat jy nodig het.
Elke koeël konstruksie het ander SS waarde.
Elke koeël konstruksie het ander SS waarde.
