herlaai data .270

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
TWEE RIVIER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:35 pm

herlaai data .270

Post by TWEE RIVIER »

goeie middag
ek kry nie n algemene herlaai data vir .270 nie maar net wat spesifiek gerig is op ander ko?ls,doppe en kruit ens
ek sal waardeer as iemand my kan help met n quickload lading vir my geweer
my setup is soos volg
parker hale (midland) .270
1/10 twist
540 mm loop lengte
spoed wat bereik is met s385 en 130gr sierra game king
56 gr 2884 f/s (5 skoot gem)
57 gr 2940 f/s (5 skoot gem)
58 gr 3009 f/s (5 skoot gem)

h2o dop volume is gem 7.095gr waarvan die ligste 69.7 was en die swaarste 70.5 vir 20 doppe (highland doppe)

ek wil kyk na 110gr vir vlakte jag (het nog so paar sierra game kings) en ook na 130 gr vir die bos waarvan ek n pakkie pro hunter het, maar ek sal nie gebind wees met hierdie ko?ls nie

baie dankie
groete
twee rivier

groete

twee rivier
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: herlaai data .270

Post by tripodmvr »

Jy sê niks oor groepgroottes nie. Die lading van 57gr is op jou hoogste node met die' kruit/koeël kombinasie. Jy het ook nie TPL genoem nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
TWEE RIVIER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:35 pm

Re: herlaai data .270

Post by TWEE RIVIER »

jammer
tpl was 83.5 mm
ek het nie die groepe gemeet nie maar ek het in my boek gesryf die 58gr het beste groep gegee wat as ek reg onthou so 30 mm was op 100m

groete

twee rivier
Post Reply