Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by PWV »

Is hier iemand wat reeds een het?

G7 BR2 Rangefinder:

• Only rangefinder on the planet that senses elevation/pressure, temperature and shot angle to produce an accurate firing solution based on ballistic parameters from your gun.
• Ranging capabilities beyond 2000 yards.
• Four distinct targeting modes that enhance target detection in tough light conditions and unsurpassed ranging in rain, snow, and fog.
• Firing solution can be displayed in MOA or BDC.
• Calculates the exact wind hold solution based on air density and shot angle.
• Just press 1 button, dial your turret and shoot.

Vir so 'n enjin sal jy R15 000+ moet uithaal. Sal moet wag tot my skip gekom het!
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by F.L.A.S.H »

En hy lyk so mooi
immelmanw

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by immelmanw »

Pieter Willem Vorster wrote:Is hier iemand wat reeds een het?

G7 BR2 Rangefinder:

• Only rangefinder on the planet that senses elevation/pressure, temperature and shot angle to produce an accurate firing solution based on ballistic parameters from your gun.
• Ranging capabilities beyond 2000 yards.
• Four distinct targeting modes that enhance target detection in tough light conditions and unsurpassed ranging in rain, snow, and fog.
• Firing solution can be displayed in MOA or BDC.
• Calculates the exact wind hold solution based on air density and shot angle.
• Just press 1 button, dial your turret and shoot.

Vir so 'n enjin sal jy R15 000+ moet uithaal. Sal moet wag tot my skip gekom het!
Groetnis
Oom Pieter "Hang Ten"
Ons wag net vir een of twee permitte, die eerste besending behoort voor einde Januarie hier te wees! Nee, ek weet nog nie wat dit gaan kos nie!
Dit is blykbaar die "oom" van rangefinders!

Groete
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by cassie_calvinia »

willem
ek sal met graagte die range finder bietjie vir julle toets, en verslag skryf. dit sal so 2 jaar vat!
HOU HOM DAAI DIKTE
immelmanw

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by immelmanw »

cassie_calvinia wrote:willem
ek sal met graagte die range finder bietjie vir julle toets, en verslag skryf. dit sal so 2 jaar vat!
Cassie, jy kan hom kry na die eerste 4 ouens klaar is met hulle toetse, dus so in 2021
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Eugene »

immelmanw wrote:
cassie_calvinia wrote:willem
ek sal met graagte die range finder bietjie vir julle toets, en verslag skryf. dit sal so 2 jaar vat!
Cassie, jy kan hom kry na die eerste 4 ouens klaar is met hulle toetse, dus so in 2021
++>: ++>: ++>:

Gelukkig is ek een van daai 4 ouens, ne Willem, ne, ne, ne...???
Aim small, miss small
immelmanw

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by immelmanw »

Eugene wrote:
immelmanw wrote:
cassie_calvinia wrote:willem
ek sal met graagte die range finder bietjie vir julle toets, en verslag skryf. dit sal so 2 jaar vat!
Cassie, jy kan hom kry na die eerste 4 ouens klaar is met hulle toetse, dus so in 2021
++>: ++>: ++>:

Gelukkig is ek een van daai 4 ouens, ne Willem, ne, ne, ne...???
Jy weet mos!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by cassie_calvinia »

darm nie te lank nie...
HOU HOM DAAI DIKTE
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

Wat stel julle voor vir iemant wat so R5000 het vir n rangefinder?
R15 000, miskien as ek eendag groot is!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by JPS »

Thermal,

Dit gaan alles afhang van wat jou toepassing gaan wees...

Indien jy ver wil range stel ek die Leica 1600b voor, is wel redelik duurder as jou R5000 maar ek dink met die huidige doller prys dink ek die G7 gaan heelwat duurder wees as R15000.

Laat weet waarvoor jy die range finder wil gebruik.

Mooiloop
JP
Chrisjan

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Chrisjan »

Thermal wrote:Wat stel julle voor vir iemant wat so R5000 het vir n rangefinder?
R15 000, miskien as ek eendag groot is!
Ek sou nog spaar tot ek n leica 1600b kan koop, dan koop jy nie twee keer nie. Ek sal kyk watter prys ek vir jou kan kry.
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

Ek wil hom vir jag en skyfskiet gebruik. Tot so 1000m sal reg wees. Maar R15 000 gaan nie gou gebeur nie. Het ook na die Bushnell gekyk hulle het n ARC sisteem.

Enige een van julle al die gebruik?
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by JPS »

Vir tot 1000m definatief Leica 1600b.

Myne loop baie mooi en soos Crisjan se dan koop jy nie twee keer nie.

Groete
JP
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

Ek weet nie veel van rangefinder af nie.

Is daar dalk n "value for money opstion"? hier in SA?

Ek sal graag so n masjien wil koop JP, maar daai ekstra R10 000 is bietjie ver vir my.

Tensy daar n vriendelike Oom is wat wil help.... ++>:
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by JPS »

Hi Thermal,

die Leica's hardloop hier naby R9000 rond nie die R15000 soos die een op die foto nie, soos Chrisjan genoem het spaar bietjie en kry die Leica veral as jy wil range tot 1000m.

Die ander rangefinders wat goedkoper is gaan ongelukkig in my opinie nie by 1000m konstant range nie.
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

JPS - ek sien wat julle bedoel, het so bietjie ge"google".
Miskien moet ek dalk my verwagtinge verlaag as ek in my budget wil bly.

Wat dink julle van die outjie: Bushnell G-Force 1300 ARC? --> so R7000 as ek dit nog die jaar wil he...
Ek sien die Vortex Ranger is so R6000 en dit kan afstande teen hellings meet.

Het die Leica iets ingebou wat jou balistiese goedjies kan uitwerk of betaal jy net vir die naam en super kwaliteit?

Ek sien Leupold se RX1000 kan dalk ook werk?

Kan mens die goed op n tripod sit want ek wonder of mens die ding so still kan hou op 1000m?

Ek vra maar baie vrae, se maar as dit te erg raak of as ek die "hi-jack".
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

Hier is n pic van die Leica CRF 1600 Rangefinders.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by BRNO (Pierre) »

Wat koop jy as jy nou wraggies nie by daai Leica kan uitkom nie?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by JPS »

Bruno,

Ek het die Bushnell gehad en weggeblacksam verlede jaar op 'n jag. Duur jag gewees omrede ek my verkyker ook verloor het...

Ek kan julle verseker die bushnell kon nie naby 1000m kom nie, nie eers op huis nie. Ek sou miskien kyk na die nikon 1200 reeks hoor van die manne se nie te veel slegte goed oor hulle nie.

Thermal, die Leica kan jy 'n tripod adaptor kry(tipe cradle wat die range finder in sit) maar die iss ook klomp geld extra. Ek is seker mens kan een laat make uit kydex uit.

Mooiloop
JP
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Hennie van der Merwe »

Pierre,
New World se Nikon pryse is goed.

http://newworldmenlyn.co.za/index.php?p ... t&Itemid=1
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Hugo »

Koop n nikon,

Net nie die Archers Choice nie.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Kallie Fernhout »

Ek besit die 1600-B van leica moet se dus n fantastiese produk en ongelooflik akuraat en helder
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by johans »

JPS wrote:Bruno,

Ek het die Bushnell gehad en weggeblacksam verlede jaar op 'n jag. Duur jag gewees omrede ek my verkyker ook verloor het...

Ek kan julle verseker die bushnell kon nie naby 1000m kom nie, nie eers op huis nie. Ek sou miskien kyk na die nikon 1200 reeks hoor van die manne se nie te veel slegte goed oor hulle nie.

Thermal, die Leica kan jy 'n tripod adaptor kry(tipe cradle wat die range finder in sit) maar die iss ook klomp geld extra. Ek is seker mens kan een laat make uit kydex uit.

Mooiloop
JP
watse bushnell het jy gehad?ekt nou gesien as jy n bok verder as 500m wil range gaan jy betaal
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

Bruno, en dit is presies wat ek wil weet.

Lyk my die goed gaan op in R2000 rand spronge en begin so by R2000.
Maar wat om te koop dit is die vraag. Dis soos ek wil n Nightforce he, maar kan net n Lynx bekostig.

Wat gaan my die meeste bang vir my Rand gee? Kyk jy op die internet, weet jy nie of jy die goed hier in SA kan kry nie. Wat ek wel opgetel het is dat daar basies 3 soorte is:
1. Geweer jag
2. Boog jag
3. Golf
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: Rangefinder- Sal graag vir my 'n paar wil aanskaf!

Post by Thermal »

EK spaar skelm dat SWAMBO nie kan uitvind nie. Dus is my fondse beperk....
Post Reply