Indien daar persone is wat belangstel om die kursus by te woon wat 8 Maart te Philippolis gehou sal word kan julle my e-pos, PM of julle name hier opsit.
Koste R750-00 CD en DVD ingesluit.
Dag en Nag roep demonstrasie
Verblyf beskikbaar vir die manne wat ver bly en wil oorslaap of vroeer deurkom.
Laat weet gerus
Groete
Heinrich
Kursus 8 Maart Philippolis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Kursus 8 Maart Philippolis
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kursus 8 Maart Philippolis
Kursus is nog aan, so indien daar nog manne is wat belangstel is julle welkom om my te kontak by 0517727042.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter