Toegewyde Jagters status kursus
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Toegewyde Jagters status kursus
Goeie naand lede
Waar gaan daar binnekort `n Toegewyde Jagters status kursus aangebied word? Ek wil so gou as moontlik so `n kursus bywoon en ek glo daar is ander lede wat ook so `n kursus wil bywoon, kan dit gereel word om dit in `n groep belangstellendes op die forum te laat plaasvind? Is daar manne wat dieselfde idee as ek het?
Ek hoor graag van julle en `n persoon wat ons manne kan bystaan met so `n kursus.
Groete
Gert

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Gert as jy lid is van 'n jagters vereniging kan jy jou plaaslike tak kontak en ek glo hulle sal julle kan akkomodeer.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Ons tak van SAJWV het verleded maand die kursus aangebied. Ons dit dit een keer n jaar.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Dankie Koos, op die staduim is ek nie `n lid van enige jag vereniging nie, ek dink daaraan om my gewig agter die BASA groep te gooi omdat ek groot belangstelling het in die skiet met my swaar kaliber gewere.
Ek moet dus maar daaraan dink om so `n kursus by hulle te doen. Ek wil egter so gou moontlik so `n kursus bywoon en wonder of die tipe kursus net verbind is aan `n jagvereniging of kan dit as `n losstaande kursus aangebied word?
Ek moet dus maar daaraan dink om so `n kursus by hulle te doen. Ek wil egter so gou moontlik so `n kursus bywoon en wonder of die tipe kursus net verbind is aan `n jagvereniging of kan dit as `n losstaande kursus aangebied word?
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Sover ek weet net Jagtersvereenigings. Ek is by CHASA en gaan Donderdag by ons vergadering self uitvind wanneer is ons volgende kurses. Ek het net die Baanoffisier kurses 2 weke terug geskry saam met Hein22. Almal het geslaag. Nou wil ek toegewyde doen sodat ek meer kruit ens mag stoor by my! 
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Dagse Oom Gert
Sover my kennis strek is daar geen losstaande kursus nie aangesien die wet op wapenbeheer dit verpligtend maak om dit deur n vereniging te doen. Ek vermoed die goedkoper opsie is of SA Jagters of NSA, die laasgenoemde kan jy die kursus via die internet doen en om status te behou kan jy deelneem aan die posskiet kompetisies op jou eie tyd waar jy bewys lewer van tyken en baanoffisier. Gaan kyk gerus op hulle webwerf.
http://www.natshoot.co.za/dedHunterStatus.php

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Hi Grumpy, jy mag net 2.4kg kruit by jou he, toegewyde status gaan dit nie verander nie. Jy mag wel meer gelaaide ammunisie en knaldoppies he.grumpy wrote: Nou wil ek toegewyde doen sodat ek meer kruit ens mag stoor by my!
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Dankie Kobus
Ek gaan gebruik maak van die inligting, dankie vir die inligting.
Groete
Gert
Ek gaan gebruik maak van die inligting, dankie vir die inligting.
Groete
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Vir my is toegewyde status nie net oor wat jy mag en nie mag hê nie. Dit gaan oor meer kennis oor jag en die prooi wat jy jag - in kort dan die belangstelling wat jy het in jou passie. As SA Jagterslid en jarelange opleier van baie mense in die jagsport voel ek dat die toegewyde status het nie noodwendig ons publieke status verhef nie.
Ons moet trots wees op ons status en dit moet nie ligtelik verkry word nie. As jy jouself as toegewyde jagter beskou beteken dit tog sekerlik dat jy baie jare ondervinding het en gereeld jag. Daarom is die natuur en sy welsyn na aan jou hart.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
tripodmvr wrote:Vir my is toegewyde status nie net oor wat jy mag en nie mag hê nie. Dit gaan oor meer kennis oor jag en die prooi wat jy jag - in kort dan die belangstelling wat jy het in jou passie. As SA Jagterslid en jarelange opleier van baie mense in die jagsport voel ek dat die toegewyde status het nie noodwendig ons publieke status verhef nie.
Ons moet trots wees op ons status en dit moet nie ligtelik verkry word nie. As jy jouself as toegewyde jagter beskou beteken dit tog sekerlik dat jy baie jare ondervinding het en gereeld jag. Daarom is die natuur en sy welsyn na aan jou hart.
Dit klink vir my 110% korrek........maar ongelukkig maak dit ook nou deel van die regsaspek t.o.v wapens en besit daarvan.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Ek stem heelhartig saam met jou siening en ek glo 98% van etiese jagters deel jou siening. Vir my gaan dit oor die belangstelling en passie wat ek het vir gewere , die roete om meer gewere te besit as net vier wat my noop om die toegewyde jagterstatus te verwerf is een wat ek nou noodgedwonge moet neem.
Ek glo as `n mens bereid is om finansieel te bele in so `n kursus dan is dit klaar `n bewys dat `n mens se bedoelinge suiwer is , sekerlik nie `n stap wat ligtelik opgeneem word nie, om jouself toe te rus met kennis is volgens my die basis van alle belangstellinge.
Hierdie jaar wil ek kyk hoeveel kursusse ek kan doen wat relevant tot gewere en jag is.
Ek glo as `n mens bereid is om finansieel te bele in so `n kursus dan is dit klaar `n bewys dat `n mens se bedoelinge suiwer is , sekerlik nie `n stap wat ligtelik opgeneem word nie, om jouself toe te rus met kennis is volgens my die basis van alle belangstellinge.
Hierdie jaar wil ek kyk hoeveel kursusse ek kan doen wat relevant tot gewere en jag is.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Gert al het jy Toegewyde jagters status en jy wil meer as 4 vuurwapen besit moet jou jagters vereniging nog steeds vir jou 'n endorsement gee anders gaan jy sukkel om die 5 de wapen te lisensieer. Jy moet ook elke jaar vir die Jagters Vereniging waaraan jy behoort 'n opname stuur van die verwante aktiwiteite wat jy by betrokke was gedurende die jaar anders kan jy die status verbeur.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Oom Koos, ek verskil bietjie respekvol hier met oom. Ek het al verskeie motiverings gedoen vir Toegewyde manne en vir myself ook en het nog nooit 'n endorsement van my of hulle jagtersvereniging gekry nie en al daai aansoeke is goedgekeur. Dit is 'n besliste hulpmiddel in die proses, maar nie noodsaaklik nie.NEGE3 wrote:Gert al het jy Toegewyde jagters status en jy wil meer as 4 vuurwapen besit moet jou jagters vereniging nog steeds vir jou 'n endorsement gee anders gaan jy sukkel om die 5 de wapen te lisensieer. Jy moet ook elke jaar vir die Jagters Vereniging waaraan jy behoort 'n opname stuur van die verwante aktiwiteite wat jy by betrokke was gedurende die jaar anders kan jy die status verbeur.
Die belangrikste ding in jou motivering, is om die rede en gebruik van die vuurwapen behoorlik te omskryf. Dit help nie mens heg 100+ bladsye inligting, fotos en ballistiese verslae by jou aansoek aan en laat na om PRESIES te verduidelik waarvoor jy daardie spesifieke vuurwapen wil gebruik nie! Ek het onlangs vir 'n klient 'n motivering vir sy 4de .22 lr gedoen en dit is ook goedgekeur sonder enige endorsemente! Slaan daai mite dat 'n lisensie vir 'n .22lr onmoontlik is om te kry, darem lekker die nek in....
Om aan te sluit by wat die ander manne hierbo sê, sal dit goed wees as die boere/PH'e/wildplaaseienaars daarbuite 'n bietjie meer waarde kan heg aan Toegewyde Jagter status, want tans beteken dit vir jou niks meer as enige geleentheidsjagter nie. Maar dan sal ons ook die standaarde effens moet lig, self vir bestaande toegewyde jagters, want daar is ongelukkig ook baie manne daarbuite wat hulle toegewyde status "gekoop" het, sonder om enige toets of praktiese gedeelte te doen.....
Aim small, miss small
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
gert
SA Jagtersvereniging se Pretoria Oos tak bied Toegewyde Jag en - Sportskiet aan by Nyati Park die eerste week van Mei 2014. Jy moet wel 'n lid wees as jy wil registreer. Kontak vir Marti Blom by martiblom21 at gmail dot com om te bespreek.
Groete
Dawie

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Gert
Kaapjag bied hierdie kursusse op gereelde basis aan.
So, jy moet maar weer Kaap toe kom!
Groetnis
Kaapjag bied hierdie kursusse op gereelde basis aan.
So, jy moet maar weer Kaap toe kom!
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
My aanbeveling is dat jy eers die toegewyde sportsman kursus doen as jy dringend meer vuurwapens wil bekom. Dit is gewoonlik slegs 'n een dag kursus en met dit op papier kan jy enige vuurwapen motiveer vir jou skietsport. BASA kan jou miskien hier help.
Verkry dan later die jagstatus omdat dit dan gedoen word om jou kennis te verbreed.
Verkry dan later die jagstatus omdat dit dan gedoen word om jou kennis te verbreed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
National Shooting Association of South Africa (www.natshoot.co.za) se metode om toegewyde jagters status te verkry via die internet werk goed en is redelik laag in prys.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
NEGE3 wrote:Gert al het jy Toegewyde jagters status en jy wil meer as 4 vuurwapen besit moet jou jagters vereniging nog steeds vir jou 'n endorsement gee anders gaan jy sukkel om die 5 de wapen te lisensieer. Jy moet ook elke jaar vir die Jagters Vereniging waaraan jy behoort 'n opname stuur van die verwante aktiwiteite wat jy by betrokke was gedurende die jaar anders kan jy die status verbeur.
Wil ook net by se, ek het slegs vir my semi-auto haelgeweer n endorsement gegee en vir die ander 17 wapens het ek nie een endorsement gegee of nodig gehaat nie. As jy jou toegewyde status het en dit is nie n semi nie is endorsement nie nodig nie.
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Stem saam met Kobus. Dit help wel as jou tak dit doen.
Die aktiwiteite waarvan Koos praat is 3, enige van die volgende en in totaal net 3, n jag, bywoning van n tak vergadering of sosiale aand, bywoning van n amptelike skiet dag. Enige een of 3 van n soort.
Ek moet se as jy toegewyde jagter of sportskut status het, gaan dit net makliker as die gewone man se aansoek, dit het ek al gesien.
Gert dit is werklik nie n groot ding nie. By ons is dit gewoonlik n vrydag middag en dan n volle saterdag die kursus aanbieding, en dan die woensdag namiddag die eksamen. As jy die eksamen slaag, skietbaan toe, 3 skote op die groot long hart area van n rooibok, enige posisie, en daar het jy jou status.

Julle manne is gelukkig. By my polisie stasie aanvaar hulle geen aansoeke van Toegewyde Jagters sonder 'n endossement van die Jagtersvereniging nie. Hy reken ook hy doen die aanbeveling vir die toestaan van die lisensie en as hy hom afkeur is jou kans nul om die lisensie te kry.
Hy reken dit is al manier wat hy verseker weet jou status is nog geldig.
Wys jou nou net weer die standaarde.
Gert moet dalk gaan seker maak by sy DFO of hy so iets gaan vereis of nie.
Hy reken dit is al manier wat hy verseker weet jou status is nog geldig.
Wys jou nou net weer die standaarde.
Gert moet dalk gaan seker maak by sy DFO of hy so iets gaan vereis of nie.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Oom Koos
Die manne se standaarde verskil maar soos ons weer deesdae, dan skyn die son dan sous dit.Beste is om te weet wat jou DFO vereis, daar is egter geen wetlike verpligting ten opsigte van "endorsemente" vir jagwapens nie.Die manne maak my soms moeg as almal dieselfde vereistes gehaat het was dit net soveel makliker
Groetnis
Die manne se standaarde verskil maar soos ons weer deesdae, dan skyn die son dan sous dit.Beste is om te weet wat jou DFO vereis, daar is egter geen wetlike verpligting ten opsigte van "endorsemente" vir jagwapens nie.Die manne maak my soms moeg as almal dieselfde vereistes gehaat het was dit net soveel makliker
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Kpbus, gaan lees gerus wat staan in Artikel 16(2) - Lisensies vir Toegewyde Jag of Sportskiet - dit vereis 'n beedigde verklaring van die voorsitter van jou jagtersvereniging of sy genomineerde, wat bevestig dat jy nog 'n volop betaalde lid /"member in good standing" is, dit is wat 'n endossement eintlik is en doen- daar is egter met die CFR ooreengekom dat endossemente ook sal bevestig dat die wapen geskik is vir die doel waarvoor daar aansoek gedoen word. Ek wag huidiglik op 'n brief vanaf die polisie om te bevestig dat 'n endossement in die geval van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut ook nodig is by herbuwings aansoeke, maar wat alleen hoef te bevestig dat jy nog 'n volop betaalde lid van die vereniging is.
Ek bevestig ook dat volgens my kennis, daar in die Vrystaat geen lisensie aansoek van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut aanvaar word sonder 'n endossement nie.
Ek bevestig ook dat volgens my kennis, daar in die Vrystaat geen lisensie aansoek van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut aanvaar word sonder 'n endossement nie.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Kobus, gaan lees gerus wat staan in Artikel 16(2) - Lisensies vir Toegewyde Jag of Sportskiet - dit vereis 'n beedigde verklaring van die voorsitter van jou jagtersvereniging of sy genomineerde, wat bevestig dat jy nog 'n volop betaalde lid /"member in good standing" is, dit is wat 'n endossement eintlik is en doen- daar is egter met die CFR ooreengekom dat endossemente ook sal bevestig dat die wapen geskik is vir die doel waarvoor daar aansoek gedoen word. Ek wag huidiglik op 'n brief vanaf die polisie om te bevestig dat 'n endossement in die geval van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut ook nodig is by herbuwings aansoeke, maar wat alleen hoef te bevestig dat jy nog 'n volop betaalde lid van die vereniging is.
Ek bevestig ook dat volgens my kennis, daar in die Vrystaat geen lisensie aansoek van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut aanvaar word sonder 'n endossement nie.
Ek bevestig ook dat volgens my kennis, daar in die Vrystaat geen lisensie aansoek van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut aanvaar word sonder 'n endossement nie.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
Kobus smaak my ons takke is nie so vol strooi nie. My aansoeke vir die 375 en 243 is vanoggend in, en ek moes niks van SAJWV indien nie, net n afskrif van my Toegewyde sertifikaat.
Dalk moet ons maar net dankbaar wees en dood stil bly!!
Dalk moet ons maar net dankbaar wees en dood stil bly!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Toegewyde Jagters status kursus
jamalley wrote:Kobus, gaan lees gerus wat staan in Artikel 16(2) - Lisensies vir Toegewyde Jag of Sportskiet - dit vereis 'n beedigde verklaring van die voorsitter van jou jagtersvereniging of sy genomineerde, wat bevestig dat jy nog 'n volop betaalde lid /"member in good standing" is, dit is wat 'n endossement eintlik is en doen- daar is egter met die CFR ooreengekom dat endossemente ook sal bevestig dat die wapen geskik is vir die doel waarvoor daar aansoek gedoen word. Ek wag huidiglik op 'n brief vanaf die polisie om te bevestig dat 'n endossement in die geval van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut ook nodig is by herbuwings aansoeke, maar wat alleen hoef te bevestig dat jy nog 'n volop betaalde lid van die vereniging is.
Ek bevestig ook dat volgens my kennis, daar in die Vrystaat geen lisensie aansoek van 'n Toegewyde Jagter/Sportskut aanvaar word sonder 'n endossement nie.
Endorsement kan ook onder dit val maar is nie dieselfde ding nie. Op E-Hunter gaan druk jy die beedigde verklaring van voorsitter wat jou info en lidmaatskap datums aandui.CFR verplig slegs endorsement opsemi-auto wapens aangesien dit n ander roete loop as die normale proses en hoof van CFR dit self onder oe kry
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za