Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by william007 »

Goeie dag manne het sebras beskikbaar vir jag van af april
is in die noord kaap niewoudtville 380km van die kaap af vir meer inligting kan julle my mail by shooting@webmail.co.za
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by william007 »

Goeie dag manne julle moet maar die plek dop hou daar kom van tyd tot tyd wat ons specials het op die sebras vir jag en het van tyd tot tyd jag paket specials.

Bv sebra jag vir R4500 dan sluit dit jou verblyf jag slag alles in vir 1 jagter.al wat dan is die vleis bly agter,jy vat die vel of cape.

As ook hier in Junie Julie is daar paket soos sebra ,2springbokke 2 dae akkomodasie en jag alles ingesluit 1jagter R6000.

maar ek sal laat weet.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by KalahariKlong »

Goeie more William,

Sit my asb op jou mailing list vir as iets beskikbaar is.

smiley.hand@angloamerican.com

Baie dankie

Groete
KK
Last edited by KalahariKlong on Fri Feb 28, 2014 12:11 pm, edited 1 time in total.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by ROBBIE1 »

As n mens die vleis ook wil he, wat is die verskil?

Vir R4500 skiet ons in die bosveld zebs en vat als, maar betaal R300pd verblyf.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by william007 »

dit werk so normale prys is R6000 vir sebra dan vat jy vleis en vel en akkomodasie is R350pppd sluit in ligte middag ete en dan bed met bedegoed hout ys al daai klas goed.

Uit gesluit is oggend ete drinkgoed en aand ete

maar so nou en dan gooi ons specal dan is dit R4500 dan vat jy net vel of trofee vleis bly agter.alles ingesluit
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by Mac »

Moet hierdie post nie in die JAG afdeling wees nie? Jy behoort ook meer hits te kry daar, tensy zebras nou as probleem diere geklas is.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Sebra jagte beskikbaar noord kaap niewoudtville

Post by Stefan764 »

hahaha
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply