Dag se Almal.
Ek hoop dat ek hierdie deel reg uit Facebook uit gekry het.
Kom ondersteun en geniet die dag saam met ons hier op Frankfort.
En vergewe my, ek kry nie die foto`s en logo`s oorgesit nie.
Wilgerivier Tak SAJWV
Hallo almal op die blad!
Hier is die geweer wat op 22 Februarie 2014 deur ons almal op Dasklip skietbaan getoets kan word. Dis `n Truvelo .50 BMG asook die Truvelo .308 Sniper geweer. Baie pryse is op die spel in Truvelo groepering skiet.
Kostes: R 180/skoot op .50 BMG.
R 450/3 skoot Groepering met .50 BMG. :R 50/3 skoot Groepering met .308 CMS.
BRING en BRAAI na afloop van die dag se verrigtinge. Almal is baie welkom om die dag saam met ons te kom geniet, Zimbi Books & Guns gaan ook weer saam met ons wees.
Hoop om almal van julle daar te sien!!!
— with Zimbi Books-Guns. (4 photos)
Daar gaan nice pryse wees en ook n Swartwildebees op n lucky draw.
Groetnis
Taylor
50BMG Fun shoot op Frankfort
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: 50BMG Fun shoot op Frankfort
Voor ek vergeet, daar word n luggeweer tabel vir junior`s0/13 en jonger ook geskiet. En da vie die res van die mense gaan ons ook die SAJWV Vlakvark tabel skiet.
Groetnis.
Groetnis.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 50BMG Fun shoot op Frankfort
Vertel bietjie meer skiet verrigtinge van die dag. Hoe werk die tabelle en watse kalibers kan ons saambring. Ek neem aan die dag is oop vir almal en nie net lede nie.
Ek weet ook nie so lekker waar die skietbaan geleë is nie en sal graag wil bywoon, hoe kom ek daar
Ek weet ook nie so lekker waar die skietbaan geleë is nie en sal graag wil bywoon, hoe kom ek daar
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: 50BMG Fun shoot op Frankfort
Dag se almal.
Hier is n link na die FB blad van dietak. julle sal meer hier wys raak.
https://www.facebook.com/WilgerivierTak ... =3&theater
Hier is n link na die FB blad van dietak. julle sal meer hier wys raak.
https://www.facebook.com/WilgerivierTak ... =3&theater
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 50BMG Fun shoot op Frankfort
'n Stukkie video van Jaco Nell agter die stuur van sake, Robbie ons het jou gemis ou maat
Ek was aangenaam verras met die geweer, die terugskop is in dieselfde klas as my .338 Lapua Magnum sin maar die perkusie was aansienlik meer
Dankie vir die geleentheid manne, ek sal enige dag weer saam julle tak kom skiet
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 50BMG Fun shoot op Frankfort
Daai brawe sakkie onder die tent sonder oormowwe se ore gaan virseker nooit weer dieselfde wees nie........
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 50BMG Fun shoot op Frankfort
Boertjies jong

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
