Manne ek is jammer as die topic al onder bespreking was maar ek kan dit nerens optel nie.
Hoe is julle kennis met die scirocco 2?Is dit n papierskietpunt ook of net n jagpunt?En sy goeperings?Hoe sou dit vergelyk met byvoorbeeld S gamekings?Dink veral aan 6mm,7mm en .3 kallibers?En jag op jakkalse of wild?
Swift scirocco
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Swift scirocco
Last edited by Topcat on Fri Oct 22, 2010 10:00 pm, edited 1 time in total.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Swift scirocco
TC,
Dis beslis nie 'n papier-punt nie! 'n Pel gebruik hierdie punte in sy 300 en hy is baie tevrede. Dit het veral 'n langer reikafstand - met steeds die vermoe om nie op te breek nie (behalwe as jou spoed baie hoog is). Alhoewel nie heeltemal so premium soos 'n Barnes X/solid nie, doen dit die job heel goed - alias my pel.
http://www.swiftbullets.com/products
Hein M.

Last edited by Hein M. on Sat Oct 23, 2010 1:08 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein