Holster vir "concealed carry"

User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Kalahari »

Ek het vanoggend goeie diens beleef. Binne 25min het Lindsay my epos geantwoord met die terugvoer.
Hou duim vas dat hy die holster het of kan maak wat ek soek.

Hi Johan
First off may I be excused for only knowing ( properly) one of the 11 official languages . For my sins I am of Irish descent. I fully understand what you say in your mail but unfortunately will have to reply in English ( I'm an old horse!!)
If you could give me until the close of day, I will ask the factory ( I make the one offs now) if they have the compact.
If so there should be no problem. And if not I will research further.
My website is up and running again ( after transferring domains in the USA ) and lives at :
http://www.rossgun.com.
Excuse any blips but I am working hard to get it quick and as perfect as the Internet will allow.
Until then.......... And thank you for your enquiry
Kind regards
Lindsay
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Beretta »

Dra my nuwe holster en met hom gewerk heeldag jy sien en voel niks werklik gemaklik 15 u
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Kalahari »

Dankie Beretta, dit is goeie nuus. Beter nuus is dat my bestelling in is by Lindsay, hoop dit is sommer gou in die pos.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Carl »

More
Net so wenk vir die manne met leer holsters of dan skede. Myne het so bietjie gebyt aan die Glock toe spuit ek Silikoon binne in. Die lagie op die vuurwapen doe nie skade ek vee net die ergste af. Ek glo die silikoon sal sommer die yster dele beskerm.
Nou glip hy in en uit soos 'n tet uit 'n hans kalf se bek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Umshwati Boy »

Gebruik enigiemand 'n shoulder tipe holster soos die;

http://www.kramerleather.com/productDet ... egoryID=27
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Carl »

Ek weet nie self want ek het nog nooit, maar ek sien die Gunsite manne hou baie min van hulle. Miami Vice se manne het egter van hulle gehou. Teen R2400 sal seker net Don Johnson dit kan bekostig. Daar is beter goed vir minder.

Die groot probleem jy moet dan heeltyd jou baadjie dra. Dit moet oop wees voor, maw nie trui nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by LUAN »

Ek het vir my ook die 16u gekry maar in swart. Lindsay se diens is heel goed en die pryse ook. Ek word nog gewoond aan die holster aan die binnekant van my broek. My hemp "print" tog en jou hemp moet lank uithang want as jy jou arms oplig hak die hemp maklik bo die lusse so jy moet altyd bedag wees wil nie he ander moet sien. Ek dink die holster moet nog bietjie ingewerk word want ek draw nie die pistool altyd maklik nie sal nog die silcone spray probeer.

Ek het n paar pakkies Oscar rondtes ook vir die oukie gekoop >:+
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Arnold »

Niemand hier by ons het van daai 9mm ammo nie. Dit is wat ek ook huidiglik het, maar die goed is skaars of onverkrygbaar.

Ek dra tans my G19 in my S&W M&P se Mtac holster en hy pas nogal mooi. Sal vir hom sy eie ene kry as die fondse dit weer toelaat.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by LUAN »

So dan moet ek nog gaan koop. Werk uit R8.40 n pop bietjie duur vir papier skiet ;D
Ek sien die ammo is net vir polisie gebruik en mag nie verkoop word daar in die VSA. Na die Oscar storie sal ons seker nie meer die goed oop die rakke sien nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Carl »

Koop ja want dit si baie skaars, ek het R640 betaal ander dag. Maar hoekom nie? Dit is wettig en buiten die opinie van die dom skapies en sensasionele media is dit die beter opsie
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Jaco vdW »

Dit is n netjiese pakket wat jy daar het .303!

Die holster dra defnitief gemaklikker met die tyd. Jy is heeltemal reg in die sin dat mens bedag moet wees, want jou hemp haak maar soms vas aan die pistool se greep.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Janjak »

ek is nou weer 3 jaar te laat met die antwoord....
ek dra n Fobus bikini tipe vir my Glock 19 en hy werk baie goed. Het en El Paso IW gedra maar hy werk op my senuwees.Ek het n IMI ook met so release maar dra hom meer vir komp. hy staan weg van mens se lyf af wat die concealled storie in die wiele ry.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Beer (Christo) »

Arnold wrote:Niemand hier by ons het van daai 9mm ammo nie. Dit is wat ek ook huidiglik het, maar die goed is skaars of onverkrygbaar.

Ek dra tans my G19 in my S&W M&P se Mtac holster en hy pas nogal mooi. Sal vir hom sy eie ene kry as die fondse dit weer toelaat.
Arnold

Ek het 'n ruk terug van die Winchester rangers by Tac-shac gekoop. Ek weet nie of hulle nog het nie, maar hulle lewer elke nou en dan in die Kaap af as jy sou belangstel
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by Arnold »

Ek het ook 'n ruk terug by hulle gekoop, maar so gou soos voorraad inkom gaan dit weer uit.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Holster vir "concealed carry"

Post by LUAN »

Ek dra nou al met die holster vir 3 weke en moet se na n week is jy gewoond daaraan en hy draw ook baie makliker.
Post Reply