Springbok jag 100+ bokke

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Springbok jag 100+ bokke

Post by Pinkes »

Môre Manne

Ek is opsoek na jagplek van springbokke verkieslik in Noordkaap of daar naby.
Dit is vir ons jaarlikse familie jag. Ons het
altyd naby Olifantshoek gejag vir die afgelope 12jaar maar die man se bokke het
min begin word. Ek soek 'n jagplek waar ons R/KG betaal verkieslik. Omdat ons so
baie bokke skiet glo ek nie dit is onredelik om te vra vir R/KG of dan ten minste
baie goeie afslag op 'n bok nie.

As julle van enige iemand weet wat ons met so jag kan help sal ek dit waardeer.

Groete
Dirk

PS: Miskien is daar manne wat wil laat uitskiet...ons is julle oplossing.
Post Reply