Help asb. dit is vir 'n vriend wat sukkel met sy 7mm, hy wil graag die geweer regkry vir 'n jag
Kaliber: 7MM Remington Magnum
Koeel: Hornady
Koeel gewig :139 gr SST
Maak Dop Hornady:Remington
H2o dop:85.1gr
Slagdop:Remington Magnum Primer
TPL: 86 mm
Magasyn kas Lengte: 83 mm
Loop Lengte:23.6 duim
Kruit:385 lot 010 09 2010 expire 08019
Lading 63.5gr Spoed:2850 fps
Op 63.5 het die geweer baie goed gegroepeer maar die lading is bietjie laag, die ou wil kyk vir bietjie meer spoed, PMP 150 gr fabrieks ammo gee 3050 fps
Dankie vir die hulp
7mm Remington Herlaai asb.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 7mm Remington Herlaai asb.
Flip, ek kon ook nie die 139gr SST kry om te groepeer in my een 7mm nie, nie soos ek verlang het nie. Hulle skaglengtes en gewigte het net te veel gewissel. Hy moet bietjie probeer met 140 Nosler Ballistic tips as hy daai gewig koeël wil gebruik. Wat wil hy jag met die geweer?
Ek skiet 'n 160g Accubond teen so 2960fps uit 26" loop 7mmRM
Ek skiet 'n 160g Accubond teen so 2960fps uit 26" loop 7mmRM
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7mm Remington Herlaai asb.
THOMAST wrote:Flip, ek kon ook nie die 139gr SST kry om te groepeer in my een 7mm nie, nie soos ek verlang het nie. Hulle skaglengtes en gewigte het net te veel gewissel. Hy moet bietjie probeer met 140 Nosler Ballistic tips as hy daai gewig koeël wil gebruik. Wat wil hy jag met die geweer?
Ek skiet 'n 160g Accubond teen so 2960fps uit 26" loop 7mmRM
Dankie ek sal dit aan hom opdra, met die lading teen 2850 fps het hy hulle almal amper in een gat geskiet, die ou is net bietjie ongelukkig want dit is die selfde spoed wat hy met sy 270 kry met 150 gr punte, die geweer gaan net gebruik word vir springbok jag hier in die suid van Namibia. Hy het juis die geweer gekoop oor almal vir hom vertel het dis net die geweer vir daai laaaang skote
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 7mm Remington Herlaai asb.
Ek het nou op Ql gaan speel. As jy daai TPL en koeël gebruik hoort jy 'n goeie node op so 3025fps te kry, met 'n druk van 53181psi, en dit is met 67,5gr S385.
Begin met laer lading en werk op na hom toe, net om veilig te speel.
Wat sê die Ql manne?
Begin met laer lading en werk op na hom toe, net om veilig te speel.
Wat sê die Ql manne?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7mm Remington Herlaai asb.
Dankie sal dit vir hom deurgeeTHOMAST wrote:Ek het nou op Ql gaan speel. As jy daai TPL en koeël gebruik hoort jy 'n goeie node op so 3025fps te kry, met 'n druk van 53181psi, en dit is met 67,5gr S385.
Begin met laer lading en werk op na hom toe, net om veilig te speel.
Wat sê die Ql manne?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Remington Herlaai asb.
Thomas,
Stem saam met jou calcs. Wil net noem dat die laer node is by 64,5gr en spoed van 2895vps.
Stem saam met jou calcs. Wil net noem dat die laer node is by 64,5gr en spoed van 2895vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7mm Remington Herlaai asb.
Baie dankie vir die hulp wardeer dit