Raad vir 110gr punte in .270
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Raad vir 110gr punte in .270
Naand k?rels, ek soek bietjie hulp. Ek wil 110gr punte in .270 probeer maar weet nie watter kruit om te gebruik nie, ook nie die min en maks nie. Het nog altyd 130gr met S365 gebruik. S? ook watter 110gr punte is aan te beveel.
Groete Tjops
Groete Tjops
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Tjops,
Ek gebruik 110gr Vmax voor 50.2gr S355, PMP primers en kry 3165f/s, Sonchem gee 47 - 53gr 355, maar 50.2 gee die beste akkuraatheid vir my wapen.
Het al 361 en 365 ook probeer, maar Kassie (QPS) & Hendrik se raad van 355 het baie beter ruseltate gelewer. By oes en jakkalse is ek maar min gepla deur die wind tot op 300m nie, drift is nog binne die doodmaak area.
Het oorgeslaan van Hornady 110gr HP na Vmax omdat my wonde op swak skote meer dikwils 'n dooie dier oplewer.
Lekker kombinasie, .270 en Vmax, ten spyte van die 6mm raasgatte op die forum. Geniet.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

tafjak
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Mac

Min of meer die enigste true 7mm.
......ag wat, die 270 is net een meer=7mm!ten spyte van die 6mm raasgatte op die forum.
Min of meer die enigste true 7mm.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Eintlik 'n "inbetween'r" met "wide range" van gebruike.tafjak wrote: Mac
......ag wat, die 270 is net een meer=7mm!ten spyte van die 6mm raasgatte op die forum.
Min of meer die enigste true 7mm.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Ja Taffie,
Daar floor jou antwoord my al weer, wou nou eintlik net roer, niks meer wind in my seile nie.
Daar floor jou antwoord my al weer, wou nou eintlik net roer, niks meer wind in my seile nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Tjop
Ek gebruik net 355 kruit in my 2 7(mm) 0 en soos Mac se sal jy beste resultaat kry met 110g punt met 355. Party 27 nulle hou nie van 110g punte nie en is dit partykeer beter om 130g toe te gaan/ te bly. Miskien hou jou geweer daarvan, ma dit help nie om 110g te stadig te laai as jy nie op tenmiste 3150fps kan kry met goeie akuraatheid nie, daar is 130g punte wat lekka hardloop rondom 3100 fps met 355 kruit dan stamp hy die teiken nog beter as 110g. Het baie data vir 270 en sal vir jou kan gee as jy soek, my boek le ongelukkig op plaas en sal eers so teen Donderdag vir jou kan gee, pm my as jy soek dan maak ek plan.
Groete
Ben

Hier mail wat ek vir Somchem gestuur het in 2006 met sy antwoorde mbt S355 en 270
Ek skiet met ?n 270 Sako en het onlangs begin laai met S355, die verspreiders by ons weet nie veel van die S355 omdat dit relatief nuut is. Kan jy my help met meer inligting inverband met S355 en waar pas dit in tussen S365 & S385.
Die brandspoed van S355 is presies in die middel van S335 en S365. Ons .308 bisley manne het S335 en S365 gemeng om by hulle behoeftes te pas. En dit is waar die
S355 van daan kom.
Herlaai met 110 & 130 grein punte. Die Somchem handleiding lys net 100 & 130 grein inligting. Die 110 punt het ek opgestoot na 3222 fps 10 rontes getoets ? wys geen tekens van hoe druk nie - kan ek vinniger gaan dit lyk of groepering eers op 3050 begin stabiliseer en raak dan beter het op 2850 fps met 0.5grein verstellings tot by 52.5 met spoed van 3222 fps 10 rontes elk. Ook hoe hoer die lading is hoe konstanter het die spoed geraak wat beteken dit ?
As ek n afleiding moet maak van die maksimum spoed op die 100gr en die 130gr in ons herlaaidata boekie ? dan is die 3200fps omtrent die maksimum
Met die 110gr punt. Die spoed in ons boekies is verkry deur eers die maksimum druk te kry - wat natuurlik ook ons maksimum spoed is.
Ja n mens kan hoer gaan maar dan is dit verby die maksimum druk limiete soos voorgeskryf deur CIP ? Commission Internationale Permanente.
Groete
Manie Johannes
Somchem Ballistiese Proefbaan

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Oom YalairYalair wrote:
Die brandspoed van S355 is presies in die middel van S335 en S365. Ons .308 bisley manne het S335 en S365 gemeng om by hulle behoeftes te pas. En dit is waar die S355 van daan kom.
Help my as ek verkeerd is, maar S335 is 'n kruit wat stadiger ontbrand as S365? En is dit nie gevaarlik om twee soorte kruit te meng nie? en groepering dan indien die kruit so gemeng word?
Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Ponkie
Dis nie gevaarlik AS JY WEET WAT JY DOEN nie. Daar is tot DUPLEX ladings in een doppie, ek het my 458 Win Mag twee soorte kruit ingegooi om hom vinniger te kry.
Wat oom Ben daar geskryf het is n antwoord wat Somchem hom gestuur het, voor daar S 355 kruit was, het die plankgeweer manne self die kruit gemeng, S335 en S365, nu doen Somchem dit vir ons.
Die GROOT geheim hier is, WEET WAT JY DOEN, en los die eksperimenteer werk vir die manne met die wit jaste en dik brille.
Mooi loop
Francois
Dis nie gevaarlik AS JY WEET WAT JY DOEN nie. Daar is tot DUPLEX ladings in een doppie, ek het my 458 Win Mag twee soorte kruit ingegooi om hom vinniger te kry.
Wat oom Ben daar geskryf het is n antwoord wat Somchem hom gestuur het, voor daar S 355 kruit was, het die plankgeweer manne self die kruit gemeng, S335 en S365, nu doen Somchem dit vir ons.
Die GROOT geheim hier is, WEET WAT JY DOEN, en los die eksperimenteer werk vir die manne met die wit jaste en dik brille.
Mooi loop
Francois
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Ponkie
Soos FM se hulle weet darem wat hulle doen, ek gebruik die kruit nou van 2006 af en het juis iets anders gesoek as 365 ens, bisley manne het vi my gehelp om kruit te meng en toe kom ek op 355 af wat reeds gemeng is, baja makliker om te koop as self te meng en risiko van een brannewyn te veel terwyl jy meng is uitgesluit
Soos FM se hulle weet darem wat hulle doen, ek gebruik die kruit nou van 2006 af en het juis iets anders gesoek as 365 ens, bisley manne het vi my gehelp om kruit te meng en toe kom ek op 355 af wat reeds gemeng is, baja makliker om te koop as self te meng en risiko van een brannewyn te veel terwyl jy meng is uitgesluit
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Oom Yalair en FM
EK SAL DIT BESLIS NIE UIT MY EIE PROBEER NIE. Die rede hoekom ek gevra het was juis omdat ek bekommerd was dat iemand so iets probeer.
So as die Bisley manne S355 gebruik sal ek kan aanneem dat ek S355 in my 308 kan gebruik? Ek gebruik tans S335. Maar daarby gese, ek wil nie na S355 oorskuif as S335 vinniger spoed sal gee nie?
Wat was die doel dat Bisley manne S355 kruit gesoek het? My afleiding is dat Oom hulle 'n brandmiddel gesoek het wat 'n platter trajek tot gevolg sal he?
Groetnis
Ponkie
EK SAL DIT BESLIS NIE UIT MY EIE PROBEER NIE. Die rede hoekom ek gevra het was juis omdat ek bekommerd was dat iemand so iets probeer.
So as die Bisley manne S355 gebruik sal ek kan aanneem dat ek S355 in my 308 kan gebruik? Ek gebruik tans S335. Maar daarby gese, ek wil nie na S355 oorskuif as S335 vinniger spoed sal gee nie?
Wat was die doel dat Bisley manne S355 kruit gesoek het? My afleiding is dat Oom hulle 'n brandmiddel gesoek het wat 'n platter trajek tot gevolg sal he?
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Raad vir 110gr punte in .270
Ponkie
Sal op tabelle kyk wat hulle aanbeveel vir 308 S355 en watter spoed hulle gee, kan jy dalk probeer as jy wil. As jy vrede het met wat jy gebruik "dont fix it if its not broken" hou eerder daarby.