Mnre
Ek is al raad op met my pa se geweer, ons het nou al alles probeer 165gr, 180gr, 200gr en 220gr koeels
Ek het data wat ek graag wil he julle deur QL moet sit indien moontlik, probleem is ek wil van die komponente verander
Die gewere is op die ou Lee Enfield aksie gebasseer en het nog nie n bok in die veld gelos nie
My pa is redelik geheg aan die ou roer en ek sal graag die dinge vir hom wil uitsorteer
.308 Lee Enfield
Loop lengte - 640mm
Twist - ?
Koeels - 180gr Nosler Ballistic tip
TPL - 75mm
Doppe - PMP H20 kapasiteit - 58.gr
S341 lot 432
CCI 200 primers
Met 43gr kry ons 2370vps
Dis baie laer as die waardes in die somchem boekies amper 150vps minder, ek reken die geweer se groot kamer is die rede hoekom ons sukkel om drukke en dus spoed te kry
Sodra julle slim manne die kalibrasie gedoen het sal ek graag n paar dinge wil toets.
Ons gaan dieselfde koeels skiet, maar CCI Br-2 primers ens die S341 is dees dae lot 433, dan gaan ons ook Rem doppe gebruik en ek sal natuurlik nog die water kapasiteit moet kry vir nuwe en once fired doppe
Ek sal dit sommer baie waardeer as iemand my kan help
Groetnis
Henk
QL data benodig .308 Lee Enfield
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
QL data benodig .308 Lee Enfield
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Asseblief manne ek is hardop vir raad met die gun
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Hilux, net vir die begin 'n vragie, hoekom CCI200 as jy S341 kruit gooi. Sal CCI250 nie beter werk nie. Sover my kennis strek, soek die balletjiekruite 'n warm vlam agter hom, maar ek sou graag die ander se opinies ook wil hoor.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Jean
Dankie, ek gebruik CCI250 vir wanneer ek n groter volume dryf middel gooi soos in die 9.3 se geval
Vir die .308 is die dryfmiddel se kolom klein genoeg en CCI 200 loop mooi saam met my .303 ens
Maar as die slim manne gaan reken dit kan help doen ek dit graag
Dankie, ek gebruik CCI250 vir wanneer ek n groter volume dryf middel gooi soos in die 9.3 se geval
Vir die .308 is die dryfmiddel se kolom klein genoeg en CCI 200 loop mooi saam met my .303 ens
Maar as die slim manne gaan reken dit kan help doen ek dit graag
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Hilux, ek weet dam nie jong. Balletjie kruit=Magnum primer en stafiekruit = standaard primer.
Ek het al 341 in n 308 geskiet met standaard primers en het n groot ES gehad. Oorgeslaan na n warm primer en ES het baie afgekom.
Groetnis
Ek het al 341 in n 308 geskiet met standaard primers en het n groot ES gehad. Oorgeslaan na n warm primer en ES het baie afgekom.
Groetnis
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Dankie Armand
Ek is meer as bereid om dit te probeer
Ek is meer as bereid om dit te probeer
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Jy en jou blerrie balpoeiers.... Los die goed... dis boos 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: QL data benodig .308 Lee Enfield
Hehe Deon
Ek hoor jou, ek gaan dit n laaste kans gee met joudatat soos jy aangestuur het en net Magnum Primers gebruik
As ek dan vasdraai is S335 of so sy voorland
Ek hoor jou, ek gaan dit n laaste kans gee met joudatat soos jy aangestuur het en net Magnum Primers gebruik
As ek dan vasdraai is S335 of so sy voorland
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75