Trigger pull weight op groot kaliber
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Trigger pull weight op groot kaliber
Ek was gister op die skietbaan met my 458 lott. Die sneller het nogal 'creep' voor die skoot breek. Ek gaan dit maar vir 'n geweersmid vat om dit te stel dat hy mooi 'crisp' breek, maar sal graag wil hoor op hoeveel ponde julle, julle snellers stel teenoor julle ander gewere.
'N mens wil dit nie te lig stel nie, vir my is die belangrikste dat hy crisp breek.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Hallo Christo
Ek wou net so rukkie terug die topic begin om te hoor wat mense se keuses is in die verband. Ek het besef dat hierdie dieselfde gaan wees as om die ouens te vra hoe moet die idiale vrou soen of iets anders doen!
Wat ek vir jou kan se is wat ek myne gestel het en my denke daaragter. My normale jag gewere is almal op 2 pond gestel met geen creep en minimum overtravel. n Mens moet nooit wonder wanneer n sneller gaan breek nie. Uit die aard van die tipe gewere en hulle aplikasie het ek destyds besef dat n 2 pond breek hopeloos te lig is. Met hierdie gewere "ry" n mans baie keer die sneller waar n mens wag vir die regte tyd om te skiet en dit noodsaak n mens om swaarder te gaan. Deur baie te eksperimenteer met die breek gewig het ek uiteindelik op 3 pond gesettle. Dalk so raps lig maar vir my wat hou van die ligte breek was dit die idiale kompromie.
Drie pond is nog steeds lig genoeg om nie te hang aan die sneller nie. Wanneer jy jou hand toemaak moet die skoot loop. Hierdie gewig gee ook in my opinie genoeg vet as dit kom by veiligheidsknippe. Hierdie is n belangrike aspek vir my wat net daarmee werk in die jagveld. n Te ligte sneller kan jou geweer se veiligheidsknip rond foeter. Ek het nog nie n probleem ondervind met die 3 pond breek gewig nie. Ek kan jou wel ook iets se en dit is dat jy hierdie moet laat doen deur iemand wat dit verstaan en vantevore gedoen het. Nie soos ek en die wapenwinkel eienaar wat geeksperimenteer het met ligter fyl van die oorspronklike sneller en dan jou naam gaan staan en p@*$ maak by n S&O grootkaliber skietdag nie. Maak seker die verstelling werk en toets dit deeglik voor die tyd. Werk daai slot oordentlik en so hard as moontlik. Die sneller moet elke keer die firing pin blok onder enige omstandheid.
Hoop dit help jou met jou besluit.
Groetnis
Wout
PS Het jy toe reggekom vandag met die besonderhede? Bel my as jy vasbrand.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Christo, daai CZ sneller is lekker, maar jy het nie dalk oorweeg om 'n ander sneller op hom te sit nie?
Ek wonder baie keer daaroor.
Ek wonder baie keer daaroor.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
My 450 Rigby is so 3lb.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Wouter, die manne by Morkel en Crouse het nou onlangs die snellers op my .308 en .375 (altwee ook CZ 550's) gestel, ek dink op 2 of 2,5 pond. Dit is die standaard snellers en hulle breek nou mooi crisp. Ek sal die Lott ook vir hulle vat. Hierdie is definitief nie iets wat ek self sal probeer nie.
'N paar van die skote gister was 2 tot 3" laag, seker omdat ek die skote antisipeer het. Dis seker 'n volgende topic - Skiet tegniek op die groot kalibers. Maar ek is seker dit sal darem 'n bietjie beter gaan as die sneller reg is. Ek dink ek sal dalk begin op 3.5 pond, net bang om te lig te gaan en dan kan ek dit afbring later.
Deon, daar is ongelukkig nie baie sneller vervangings opsies op die CZ, waarvan ek weet nie. Ek sien S&O het een op hulle website, maar ek weet nie hoe dit met die huidige een vergelyk nie. Dit is nou die e en ding van die CZ's wat seker beter kon wees. Die sneller is nogal dun en 'flimsy', maar ek moet se nadat die snellers gestel was het dit 'n reuse verskil gemaak.
'N paar van die skote gister was 2 tot 3" laag, seker omdat ek die skote antisipeer het. Dis seker 'n volgende topic - Skiet tegniek op die groot kalibers. Maar ek is seker dit sal darem 'n bietjie beter gaan as die sneller reg is. Ek dink ek sal dalk begin op 3.5 pond, net bang om te lig te gaan en dan kan ek dit afbring later.
Deon, daar is ongelukkig nie baie sneller vervangings opsies op die CZ, waarvan ek weet nie. Ek sien S&O het een op hulle website, maar ek weet nie hoe dit met die huidige een vergelyk nie. Dit is nou die e en ding van die CZ's wat seker beter kon wees. Die sneller is nogal dun en 'flimsy', maar ek moet se nadat die snellers gestel was het dit 'n reuse verskil gemaak.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Oja, Wouter.
Ek het nie vandag tyd gekry om die manne te bel nie. Sal jou laat weet as ek sukkel. Dankie vir die hulp.
Ek het nie vandag tyd gekry om die manne te bel nie. Sal jou laat weet as ek sukkel. Dankie vir die hulp.
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
AHR (American Hunting Rifles) het n baie lekker sneller vir die CZ 550.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Rudi
Het jy an die snellers in gebring? Is dit moonlik?
Het jy an die snellers in gebring? Is dit moonlik?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Christo, dit gaan dalk dom klink en lyk, maar het jy al gevoel wat 'n Sneller Skoen aan die "bearing Surface" van 'n sneller doen?
Maak nogals 'n groot verskil! Voel meer gekontrolleerd oor jy 'n groter oppervlak het.
Maak nogals 'n groot verskil! Voel meer gekontrolleerd oor jy 'n groter oppervlak het.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Deon. Sal daarna kyk, ek is net nie mal oor los goed wat kan los kom in die veld nie. Sal graag wil hoor wat almal se ondervinding met dit is.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Christo
Daai skote van jou wat 2-3 duim laag was is die klasieke tekens van anisipasie vir die skoot. Laat iemand anders vir jou die geweer laai en so nou en dan moet hy nie n rondte insit nie en jy sal sien met die skoot trek jy die geweer af in afwagting vir die skoot.
Om dit te kelder maak seker jy het n sight picture as die skoot loop maw jy moet kan sien waar jou vizier/kruishaar was toe die recoil begin. Kan jou waarborg jou oe is toe met die skoot huidig. Probeer ook sommer jou hele skiet staans oop maak. Deur die tyken met n 45 grade staans te adresseer maak dit dat jy die reciol beter kan ry. Jou hele lyf moet kan terug beweeg instede van net jou skouer. Moet nie die toe staans gebruik soos met gewone kalibers nie. Kry ook dat jou wysvinger van jou ondersteunende hand na die tyken toe gewys. Sommer net so bietjie raad met die skiet van die ou grotes.

Hi Beer
Ek ken Wayne van AHR en hy sal vir my stuur.
Ek wil reeds bietjie uitvind of daar mense is wat belangstel in CZ 550 Snellers en safety's en dan sal ek sommer n order insit.
Hier is n foto van die safety en sneller (kom sonder gravering)
Sneller is single stage - geen "set" funksie
Winchester tiepe safety.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Beer,
Ek uet sneller skoentjies gehad op al my gewere. Het hulle almal afgehaal behalwe op my "groot"kaliber my 375HH. Hy werk vir my ook baie mooi op die geweer.
Groete
JP
Ek uet sneller skoentjies gehad op al my gewere. Het hulle almal afgehaal behalwe op my "groot"kaliber my 375HH. Hy werk vir my ook baie mooi op die geweer.
Groete
JP
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Hallo Wouter
Dankie vir die raad, dis altyd welkom. Gaan dit in-oefen as ek weer op die baan is. Moet nou net begin herlaai, want dis bietjie duur om gekoopte ammo op die roer te skiet. (Het juis gisteraand weer jou post op S355 op die Lott gelees en bietjie in QL rondgespeel)

Hi Rudirudib wrote:Hi Beer
Ek ken Wayne van AHR en hy sal vir my stuur.
Ek wil reeds bietjie uitvind of daar mense is wat belangstel in CZ 550 Snellers en safety's en dan sal ek sommer n order insit.
Hier is n foto van die safety en sneller (kom sonder gravering)
Sneller is single stage - geen "set" funksie
Winchester tiepe safety.
Ek sal belangstel om die snellers van my 375 en 458 Lott te vervang. Ek is nie te gepla met die set funksie nie.
Ek sal ook wil kyk na hulle 'receiver mount rear aperture sight'. Ek het 'n lang ruk terug vir Wayne 'n epos gestuur, maar het op daardie stadium besluit om nog nie te bestel nie. Miskien kan ons 'n paar Rand spaar as ons in klub op die posgeld.
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Trigger pull weight op groot kaliber
Ek sal die pryse opsit sodra Wayne van SCI af terug is.