Merkplek
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Merkplek
Naand mense,
Ek kry nou die dag n merkplek waar daar dik drolle en dun drolle op die graspol is, merk net die grootes of merk die jonges ook of hoekom verskil die drolle se dikte so?
Wat ek wel kan se is dat ek n jong rooikat in n slagyster nie ver van daar gevang het, sy drolle was sommer spierwit van die wit lammer hare. Hoe lyk n kat se merkplek en krap hy ook sy drolle toe soos n huis kat? Ek ken rooikatte baie sleg, het in my hele lewe nog net 6 vrek gemaak en almal in di laaste 18 mmande.
Ek luister graag na jul komentaar
Jannie

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Merkplek
rooikat krap nie mis toe nie.
ek dinnk...net die dominante jakkalse merk. 'n hond se mis verskil mos ook partykeer?

HOU HOM DAAI DIKTE
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: Merkplek
Mis n rooikat ook op n graspol?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: Merkplek
Ek het nooit geweet n kat se drolle is so vol hare nie, ek sal die merkplek more gaan fynkam, merk hulle aanmekaar op dieselfde plek soos n jakkals of rond en bont?
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Merkplek
Slang,
Kat merk sy gebied ook soos jakkalse, jakkalsmis stink net baie erger.
Gewoonlik sal jy die skaapwol of hare kan oplet in n rooikat se mis.
Goeie plek vir n slagyster.
Groete,
CF
Kat merk sy gebied ook soos jakkalse, jakkalsmis stink net baie erger.
Gewoonlik sal jy die skaapwol of hare kan oplet in n rooikat se mis.
Goeie plek vir n slagyster.
Groete,
CF
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: Merkplek
CF, die kat is alreeds deur n yster reg gesien, gelukkig vir my,
Dankie vir al die inligting
Dankie vir al die inligting
-
Niel Viljoen
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed May 05, 2010 9:21 pm
Re: Merkplek
Slang
dikte:
Bepaal glad nie ouderdom nie. Wat die dier gevang het en die spysvertering bepaal maar die uitkoms van die . Die span se "O ring" size is maar almal min of meer dieselfde.(Dink nou net hoe ons sou gesukkel het as ons nog n "caliper" ook moes insluit by ons toerusting om elke jakkals se "O ring" te gemeet het.)
Die ouer merkende jakkalse mis gewoonlik bo op strukture en die jonger nie merkende jakkalse enige plek op die grond net daar waar die nood die hoogste is.
In sommige gevalle maak rooikatte wel hul mis toe, maar die norm kan gesien word dat hulle dit oop los. Die kat spesies anders as die hond spesie maak eerder gebruik van "cent spots" as dit by merkplekke kom dit is gewoonlik n krapplek waar daar dan ook mis aangetref sal word. Die mis le gewoonlik op die grond.
Groetnis
Niel

Naand
Ek het my jakkals gekry , so n 2 tot 3 jaar oue teef, een van daai plat bree tewe, net bly sy is dood. ek het haar in yster gekry. Eeerste een wat ek kry met omkrul ore, net die punte van die ore

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Merkplek
mooi slang,het jy die yster by die merkplek gestel?slang wrote:Naand
Ek het my jakkals gekry , so n 2 tot 3 jaar oue teef, een van daai plat bree tewe, net bly sy is dood. ek het haar in yster gekry. Eeerste een wat ek kry met omkrul ore, net die punte van die ore
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: Merkplek
Johans
Die merkplek was op n bietjie slegte plek gewees, moes al te saam 8 ysters stel rondom plek, teef het met elke voet in yster gewees!!! 4 uit die 8 ysters het haar gehad