sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil leer
-
alpha male
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 23, 2013 10:06 am

hi ek is hier net voor parys omgewing en wil bietjie hoor hier i paar jakkalse wat pla het nie al die fancy goed nie .maar net i fluitjie julle kan nie dalk vir my i paar roep geluide email nie asb. nurdenm@apsap.co.za en bietjie uitbrei oor waar en wanneer om te begin nie asb help i jagter in nood asb stel baie belang in die jakkals jag bedryf nou die aand gesien en ek is nou hooked dankie

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Baie welkom hier op die forum
Eerstens sal ek myself gaan voorstel as ek jy was hierso http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
Ek dink as jy die kursus bywoon op die link het jy baie goeie vordering gemaak. Jakkals klanke word vervaardig deur mede lede hier op die forum en die manne biet dit te koop aan. As jy die kursus bywoon gee Taffie vir jou n grates CD met klanke en boonop gaan jy weet hoe om dit reg REG te gebruik.
Hier is die link na die kursus
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t=23655

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
+1BLOK wrote:Baie welkom hier op die forum
Eerstens sal ek myself gaan voorstel as ek jy was hierso http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
Ek dink as jy die kursus bywoon op die link het jy baie goeie vordering gemaak. Jakkals klanke word vervaardig deur mede lede hier op die forum en die manne biet dit te koop aan. As jy die kursus bywoon gee Taffie vir jou n grates CD met klanke en boonop gaan jy weet hoe om dit reg REG te gebruik.
Hier is die link na die kursus
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t=23655
anders los dit eerder
HOU HOM DAAI DIKTE
-
alpha male
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 23, 2013 10:06 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
baie dankie blok sal dit bietjie i go gee
-
Willie G
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Middag aan al die manne
Kursus aangebied deur Oom Taffie
DATUM
Die kursus is 23 en 24 Aug 2013. So 14km uit Ventersdorp en 34km uit Potchefstroom
TYD
Ons begin on 2uur vrydag middag
SLAAP PLEK
Naleloudi lodge is 3km van die kursus af, die kontak nr: 083 286 3831. Dit kos van R120 tot R200 p/p/nag
KURSUS GELDE
R1500 dit sluit 'n cd van oom Taffie in en 'n praktiese nag skiet.
ETES
Al wat jy bring is vleis vir 2 aande res word voorsien, eie glas en drinkgoed. ''Daar sal ook 'n kontant kroeg wees''.
Die kursus dek so te sê alles van jakkals jag. Oom Taffie behandel sy roep klanke,en behandel al die jakkalse se gewoontes. HY gaan wys ons self hoe hy hulle in roep op 'n nag rit.
As daar nog vrae is kontak my gerus by 079 516 4999
Dankie Willie Geldenhuys

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Stem met BLOK na jare van jakies skiet het ek n kurses gedoen en waaragtig toe leer ek baie en daaglik leer ek nog steeds. Veral die hoe waar wanneer wat en wieBLOK wrote:Baie welkom hier op die forum
Eerstens sal ek myself gaan voorstel as ek jy was hierso http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
Ek dink as jy die kursus bywoon op die link het jy baie goeie vordering gemaak. Jakkals klanke word vervaardig deur mede lede hier op die forum en die manne biet dit te koop aan. As jy die kursus bywoon gee Taffie vir jou n grates CD met klanke en boonop gaan jy weet hoe om dit reg REG te gebruik.
Hier is die link na die kursus
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=57&t=23655
-
alpha male
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 23, 2013 10:06 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
ja nee dan lyk dit my is dit die rigting waarin i mens moet gaan my enigste probleem is ek het net i 338wm en hy nog i blitsbreker voor op gaan dit nie die ander jakkalse wegjaag nadat jy die eerste een geskiet het nie
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Taffie, wanneer bied jy weer n kursus in die Oos-Kaap aan? Indein wel, waar?
Groete
Juan
Groete
Juan
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Nee hy sal nie, druk die sneller net saggies.......dit demp die knal.....hahahahaalpha male wrote:ja nee dan lyk dit my is dit die rigting waarin i mens moet gaan my enigste probleem is ek het net i 338wm en hy nog i blitsbreker voor op gaan dit nie die ander jakkalse wegjaag nadat jy die eerste een geskiet het nie
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
alpha male
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 23, 2013 10:06 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
baie dankie vir dai stukkie inligting sal dit onthou druk nejt saggies hahahaha
-
stiaan jansen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Jan 08, 2014 8:38 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
as iemand my dringend kan help ek ry more ogend 5 uur na n ou friend toe hy het ook die plaag probleem wat ons amal op die forem meer van wil leer ek het vir my n nuwe vluit gekoop maar kan iemand my se waar in die roep proses moet ek die vluit gebruik
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
gebruik fluit net voor jy begin roep in jou agterplaas op die honde en vriende en kyk na die reaksie.
as jy fiks geoefen is
gaan doen n kursus
gaan saam met iemand uit wat dit al gedoen het
kry jou toerusting reg
vlieg dan solo
Geniet die fluitjie en bure en honde se reaksie
Jacques Botha
0833084452
as jy fiks geoefen is
gaan doen n kursus
gaan saam met iemand uit wat dit al gedoen het
kry jou toerusting reg
vlieg dan solo
Geniet die fluitjie en bure en honde se reaksie
Jacques Botha
0833084452
-
stiaan jansen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Jan 08, 2014 8:38 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Jacques baie dankie vir die raad ek het n vluitjie ma nog nooit sukses met hom gehaad nie hoelank moet ek blaas voor ek die caller gebruik
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: sosiaal jakkals skiet ek is regtig i beginner maar wil l
Stiaan
As die bure begin kal en die honde nie meer blaf nie is en jou vrou of meisie nie meer op jou gil as kjy daai jakkals laat joedel nie---dan weet jy dis nou tyd om veld toe te gaan.
Daai eerste sin is somemr om die grap te stop.
Wel ek weet nie alles nie maar volgens my of eerder wat ek gedoen het is om na die klanke te luister en hulle te probeer naboots-- ure in die bakkie se ry met roep cd in die kar radio en dan ek met fluitjie wat hulle naboots.
Dan luister na die klanke in die natuur as n jakkals ou antwoord of as jy om die vuur sit en hoor n jakkals nou belangrik is let op die uur van die dag of nag en tyd van die jaar en rigting waaruit die klank kom. Probeer dit naboots as jy in die veld is.
Meeste ouens gaan maar eers met klanke uit en kry later moed om fluitjie wat n baie belangrike deel van roep en skiet is ,want geen 2 mense blaas hom dieselfde nie.
Jy kan ook fluitjie gebruik om jakkals te stop as hy inkom met roep klanke wat ook lekker werk.
So in kort. moet nie blaas net om te blaas nie. Begin sag blaas en gaan later bietjie harder en wissel ook.
Oefen jou distress klanke met fluit dit werk baie lekker en is soms makliker as jakkals klanke .
Practice makes perfect of so iets.
Al wat jy lank sal onthou is daai eerste jakkals wat jy met fluit alleen inbring-- en daai adrenalien wat jy ervaar as hy inkom, wel ek sal nooit vergeet nie al is dit amper 20 jaar terug.
Groete
Jacques