Middag Manne
EK het julle hulp nodig... Ek het tans 'n Sendero II 300WM. Sy loop was vir my die rede
vir die koop. Ek sit nou al 'n rukkie en oorweeg dit om 'n demper op te sit.Maar wil nie die
loop laat lelik lyk nie.Nou die vrae..
Ek kyk na 'n stainless steel KDs en is hulle goed of sleg vergelyk met die gewones?
Reflex of gewone KD?
Waar in SA kan dit gedoen word(kontakbesonderhede)?
en natuurlik... Wat kos so iets omtrent?
Julle insigte sal waardeer word!
Groete
P
Stainless Steel Silencer
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Stainless Steel Silencer
Kontak gerus vir Pieter Le Roux.
08twee 954 58drie2
Groetnis
Monrique
08twee 954 58drie2
Groetnis
Monrique
