243 lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

243 lading

Post by james 303 »

Hi wil graag weet watse poeier sal julle aanbeveel vir 243.
Ek gebruik tans s365 lot 72 met hornady 85 gr interbonds en dan pmp doppe en primers.
Aangesien die s365 nie die dop vol gooi nie wil ek n poeier gebruik wat darm die dop volume opgebruik..Of het julle sukses met die kombinasie.Luister graag dankie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 lading

Post by tripodmvr »

Al die komponente wat jy noem is reg. Vir ligte koeëls kan jy na S355 kyk, maar Lot 72 is stadiger en sal die dop mooi volmaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: 243 lading

Post by james 303 »

Wat sal die begin lading wees vir die 85 gr met die s365.dankie
Ek het by 38 gr begin die spoed was so 2780 fps.
Maar skiet nie so mooi groepe nie.So 30 mm wyd
Watse spoed behoort ek te kan kry.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 lading

Post by tripodmvr »

Gaan loer na "Riglyne vir QL" onder herlaai. Gee daardie inligting en dan kan mens begin bereken om die akkuraatheid te verbeter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: 243 lading

Post by james 303 »

Dankie
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: 243 lading

Post by james 303 »

Die grouping begin nou na iets lyk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 243 lading

Post by NicoSmit »

Hennievs het my gehelp en hierdie lading uitgewerk op Q&L dit is vir Hornady Interbonds Ek het nog nie dit gaan probeer nie maar jy kan dit dalk as 'n riglyn gebruik

Punt 85 gr tpl = 68.1 loop = 22"

Grein Spoed f/s OBT
S365 40.65 2927 1.202
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: 243 lading

Post by james 303 »

Dankie
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: 243 lading

Post by james 303 »

Baie naby aan wat ek het maar dit maak tog so n groot verskil.
Post Reply