More almal, ek is nuut op die forum, so verskoon maar die baie vrae. Ek bly in Gauteng maar is gebore in die Noord Kaap Olifansthoek ek is mal oor jag en duif skiet.
Huidige wapens 12BR winchester Model 101o\u, 12BR Harington Richards, 270 Musgrave, .22 Obendorf Mauser en 'n 303 Lee Enfield. Bly om die forum te deel met vriende wat'n passie het vir vuurwapens en jag
Nuwe Lid
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Chris. Dit was seker 'n groot aanpassing vanaf Olifantshoek na Gauteng.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Nuwe Lid
Welkom, jy gaan dit baie geniet!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Chris, geniet die saam kuier!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Chris en praat saam.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
P van Wyk
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Jan 23, 2014 4:51 pm
Re: Nuwe Lid
Ek is 'n nuwe lid en gesels graag oor jag en gewere. Bly in Bronkhorstspruit. My hartsgewere is 3006 en 375.