Ons vrind Andrew Leigh was parmantig genoeg om Chris Long persoonlik te e-pos oor die effek van klankdempers op die OBT berekeninge en die impak wat dit dan op QL sal hê. Hier is 'n uittreksel uit sy antwoorde op Andrew se vrae.
[As for a suppressor changing the effective barrel length in terms of the shock wave timing, all my research and tests show that it does not alter the timing of the shock wave. The threaded joint is not stiff enough to couple much if any shock energy into the attached device, so the wave reflects from the muzzle end as if the device was not there. The bending modes (Varmint Al) are affected and the POI might shift a bit, but the shock timing is unaffected. So, ignore the length of a suppressor or a muzzle brake when calculating the OBTs, and use just the bolt face to muzzle length.]
Hoop dit is so leersaam as wat dit vir my was.
Klankdempers (Silencers) en OBT
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Klankdempers (Silencers) en OBT
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Klankdempers (Silencers) en OBT
Dankie, het al baie hieroor gewonder.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Klankdempers (Silencers) en OBT
Andrew/Oom Maruis
En daar bevestig Chris Long maar net wat ons die hele tyd nog hier se. As ek dit nie mis het nie staan dit so in sy oorspronklike skrywe ook vir die wat die moeite al gedoen het om dit te lees.
Groetnis
Wouter

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Klankdempers (Silencers) en OBT
Wouter, jy is reg, dit word daarin genoem. Ons het ook al voorheen hier op die forum dit bespreek, en ek weet ek vir een, het verseker genoem dat al my lading ontwikkeling met KD gedoen is, en dan, behalwe vir die verstelling van POI, het die patrone ook hulle deel gedoen sonder die KD.Wouter Roets wrote:Andrew/Oom Maruis
En daar bevestig Chris Long maar net wat ons die hele tyd nog hier se. As ek dit nie mis het nie staan dit so in sy oorspronklike skrywe ook vir die wat die moeite al gedoen het om dit te lees.
Groetnis
Wouter
Tog nice dat Chris Long die tipe vrae hanteer en terugvoer gee.
Veiligheid eerste manne!
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Klankdempers (Silencers) en OBT
Wouter, kan jy my asseblief verwys aan jou pos oor die saak, will dit graag lees.Wouter Roets wrote:Andrew/Oom Maruis
En daar bevestig Chris Long maar net wat ons die hele tyd nog hier se. As ek dit nie mis het nie staan dit so in sy oorspronklike skrywe ook vir die wat die moeite al gedoen het om dit te lees.
Groetnis
Wouter
Cheers
Andrew
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Klankdempers (Silencers) en OBT
25 Julie 2011 ...
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ong#p80222
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ong#p80222
Arnold wrote:Ek het hierdie vraag al 'n tyd gelede aan die outeur, Chris Long, gestel en sy antwoord was dat 'n knaldemper nie die loop lengte wat jy gebruik beinvloed nie.