LED Lenser

Post Reply
Janwick
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Aug 01, 2013 4:24 pm

LED Lenser

Post by Janwick »

Halo manne

Jammer vir die lang afwesigheid,was maar rof die kant. Ek wil hoor of daar enige manne is wat al met die LED Lenser flitse (wat op jou scope gemonteer kan word) geskiet het? Hoe vergelyk hulle met n konvensionele spotlight?
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: LED Lenser

Post by musgrave270 »

Môre Janwick

Kyk gerus hierso. http://www.jaracal.co.za/?p=58

Groete
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: LED Lenser

Post by cassie_calvinia »

vir nader loop, of skiet waar bakkie nie kan nie, goed.
maar niks kom seker by LF nie
HOU HOM DAAI DIKTE
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: LED Lenser

Post by Carl »

Janwick
Ek dink jy kan Rand per lumen beter doen met ander flitse alhoewel dit baie goeie flitse is.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: LED Lenser

Post by Ratel »

Janwick wrote:Halo manne

Jammer vir die lang afwesigheid,was maar rof die kant. Ek wil hoor of daar enige manne is wat al met die LED Lenser flitse (wat op jou scope gemonteer kan word) geskiet het? Hoe vergelyk hulle met n konvensionele spotlight?
Ek weet nie na watter model jy verwys nie maar ek dink die enigste model van LED lenser wat naby 'n spotlight gaan kom is die X21. Ek is baie tevrede met myne asook die lig se battery leeftyd. Ek vermoed egter die X21 gaan te swaar wees om op 'n geweer te monteer sonder om akkuraatheid in te boet.
Maak 'n verskil
User avatar
Abrie Smit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am

Re: LED Lenser

Post by Abrie Smit »

Dag sê manne

Ek gebruik die Lightforce Pred9x. Gaan google hom as jy dit nog nie gesien het nie. Werk baie goed. Ek gebruik wel 'n 240 LF op my stoel saam met die pred9x op my geweer. Het al gebeur dat die 240 se bulp gaan en jy kan nie tydens 'n roep herstel nie. dan gebruik ek die pred9x om aan te gaan. Ongelukkig nogal duur. Ek het myne gekoop by Wildman Upington. Die lig het ook 'n remote skakelaar wat jy op die geweer vas sit vir aan en af sit.

Mooi dag
Post Reply