Herlaai Data vir 220 Swift

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Herlaai Data vir 220 Swift

Post by pietjacobs »

Hi,

Het enige iemand dalk herlaai data vir die 220Swift?

Dankie man.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Herlaai Data vir 220 Swift

Post by .220 Swift »

Hierdie kombinasie werk vir my:

Norma dop = 55.6 mm
Optimal TPL = 61.1 mm
Maximum TPL = 61.25 mm
Case neck thickness = 0.33 mm
Benchrest primers
Punt: 55 gr Berger
Kruit: S355 = 41 gr
3886 ft/s

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
Post Reply